Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruah Camping

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Ruah Camping
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Natasshia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasshia D

Home away from home. Spectacular views and rockpools definitely coming back!

Our stay started off a bit rocky due to car problems; however, the owner of the campsite came to our rescue as he sent his crew to assist us, which was highly appreciated. The campsite was very clean and beautiful; the showers and toilets were always kept clean. Our plot we stayed at was campsite 6 and was very spacious and well accommodated. There was a tap for our convenience and 2 power points. There was also a park for the kids to keep them occupied once we returned from the spectacular rock pools. I would highly recommend this campsite to all family and friends as you will not be disappointed. I would just like to thank the owner and his crew for their hospitality; it was over the top.

Elaine T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T

Rustige kampeerterrein in die natuur.

Baie lekker gekamp. Alles is skoon en netjies. Die mooiste rotspoele is 'n vinnige stappie weg en 'n klimraam vir die kinders.

Malinda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda V

Net die plek om jou batterye te laai.

Hoog aan te beveel. Rustige plaas atmosfeer in 'n pragtige ligging. Vriendelike, gasvrye ontvangs. Ablusie baie netjies. Redelik maklike wandelpad langs die rivier.

Gilles D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilles D

Very clean and quiet.

Very nice to walk up nice rock pools just check for baboons and snakes.

Ursule D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursule D

Heerlike natuur tussen die berge.

Alles wat jy nodig het. Waarde vir geld. Skoon, gerieflik. Sal definitief aanbeveel. Kinders het gespeel en die natuur geniet. Baie gras en goed instand gehou. Eienaar het met graagte gehelp toe ons ons braai rooster vergeet het. Krag en water by elke staanplek. Koelte bome. Slaap rustig met die rivier langs jou. Sal definitief gou weer gaan.

Ruah Camping se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Sien uit om julle weer te verwelkom!

Ruah Camping
Noel B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel B

Georganiseerd, pragtige plaas en natuur.

Skoon, veilig en rustig.

Johan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Pragtige kampterrein.

Die rivier en die swempoel was 'n aangename verrassing.

Wilko V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilko V

Pragtige omgewing.

Water het opgeraak a.g.v. van spoeltoilette wat nie ophou loop het nie! Moes 2 keer versoek rig om water te kry!

Ruah Camping se terugvoer

Ons vra regtig om verskoning vir die ongerief van die toilet se spoel eenheid wat foutief geraak en het in die water laat uitloop het. Die fout is reggestel.
Ons hoop ons kan dit 'n volgende keer vir julle beter doen.

Ruah Camping
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskyn Plaas, Orchard, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA257ec2890ccdd05610c024302acda04241782ead573b0827b03e06aa86757f98dba5eb3a19ff02fe8ff09a732bf070cd1f88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Sonskyn Farm Orchard 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.467172 19.628022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang