Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruah Park Camping & Outdoor

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 228 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68 van Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Vanaf R485 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ruah Park Camping & Outdoor is ongeveer 45 tot 50 km vanaf sentraal Pretoria geleë. Die plaas is ook naby die Dinokeng Natuurreservaat en die vallei van die Bobbejaansberg.

Verblyf by Ruah Park Camping & Outdoor bestaan uit 38 kampeerplekke, elk met 'n privaat ablusiefasiliteit, 'n opwasfasiliteit, 'n elektriese punt, 'n kraan en 'n draagbare braai-area met pragtige uitsigte oor die dam of bergkant. 'n Natuurlike fontein loop regdeur die plaas, en vissermanne kan hul geluk by die dam op die plaas, wat Blou Kurper en Karp bevat, op 'n vang-en-vrylaat-basis beproef.

Daar is ook vrylopende kleinwild op die plaas, en 'n oorvloed en diverse voëllewe. Vir die meer avontuurlustige kampeerder is daar natuurwandelings langs die dam se walle, asook die bosagtige berghange wat oor die dam uitkyk wat te voet verken kan word.

'n Maksimum van 6 mense en 2 voertuie per staanplek word toegelaat. Per staanplek 2 tot 3 tente of 1 karavaan en 1 tent toegelaat. Hierdie eiendom het ook bykomende eenhede op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 68 van Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R485
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R485
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 228 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68 van Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA985b81e95fd33434f778ce2f0a47c18c643b536ff92ca44e4851e11fdb29a330dffdeadb58ed8ef9966635c31dc43f43749c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485 per nag, vir 2 mense Portion 68 of Leeuwkloof Roodeplaat 0186 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.52606 28.49726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang