Ruah Park Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 78
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Johan H - Jun 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld. Lekker naby Pretoria.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Johan
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer die terugvoer ongelooflik baie en hoop om julle as gesin sommer in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Ruah Park Bestuur en personeel.
Phillip V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Jackie K - Apr 2024
Algehele gradering
Wenner vir 'n vinnige en rustige naweek uit die stad.
Anel D - Apr 2024
Algehele gradering
Kamp met kinders. Visgevang en paar van die roetes gestap.
Luzanne C - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome!
Ruah Park Cottage se terugvoer
Dear Luzanne, thank you for taking the time to review us, we appreciate it immensely. We look forward to having you back. Regards, Madelein
Chrizelda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is baie rustig by Ruah Park. Perfek vir 'n naweek wegbreek.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie môre Chrizelda, baie dankie vir jou 5-ster gradering. Ons is bly dat julle die wegbreek en rustigheid by Ruah Park geniet het!
Ronel K - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Geen musiek, net diere lewe en mense wat lag. 'n Wonderlike plek.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie môre Ronel
Baie dankie vir jou 5-ster gradering, ons is baie bly dat julle die tyd hier geniet het en sien uit na jul volgende kuier!
Groete, Madelein
Hannalien D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker vir 'n vinnige wegbreek uit die stad.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Baie dankie, Hannalien, vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle die kamp geniet het!
Tanja D - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing en silwerskoon.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het en sien graag uit na julle volgende kuier!
Anriette B - Des 2023
Algehele gradering
Lekke!
Ruah Park Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Anriette.
Basil D - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome! Kids love it.
Rudolph B - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Lees meerRuah Park Cottage se terugvoer
Goeie dag Rudolph
Baie dankie vir jou mooi woorde! Dit is so lekker om deur ons gaste se oë jul ervaring te beleef, veral as dit aanklank vind by wat ons hier doen! Julle is enige tyd welkom en ons sien uit na julle volgende uitspankuier by ons!
Vriendelike groete, Madelein
Salome V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige kampplek!
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie dag Salome, baie dankie vir die tyd wat jy afstaan om vir ons terugvoering te gee en jul ervaring met ons te deel. Ons is werklik bly dat julle die park saam met ons geniet en kyk graag uit na julle volgende kuier. Baie dankie vir die 5/5 gradering, ons waardeer die ondersteuning!
Vriendelike groete, Madelein
Christina B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig, ons het lekker gerus!
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie middag Christina, baie dankie vir jou positiewe terugvoer en 5 ster gradering. Ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het, julle is enige tyd welkom om weer vir ons te kom kuier.
Vriendelike groete Madelein
Salome V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike kampplek!
Ruah Park Cottage se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het die tydjie saam met ons geniet
Solenne W - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect! Beautiful view, calm, perfect for a quiet night with friends.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Good day Solenne, Thank you kindly for your great review and 5/5 rating. It was only a pleasure to have you as our guests. Regards Madelein
Hannes V - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë. Stil en rustige atmosfeer. Fantastiese geriewe.
Mariska B - Apr 2023
Algehele gradering
Was vir 2 aande daar met my dogter se netbaltoer.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie dag Mariska, baie dankie vir jou moeite om 'n terugvoer te gee, sowel as die positiewe woorde en 5 ster gradering, ons waardeer dit baie en sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete, Madelein
Cornelia P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige kampterrein met pragtige geriewe.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie dag Cornelia, ons is bly dat julle die tydjie by Ruah geniet het. Baie dankie ook vir jou mooi terugvoer en goeie gradering. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete, Madelein
Salome V - Jan 2023
Algehele gradering
Mooiste kampplek met pragtige en skoon fasiliteite.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie môre Salome
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering en 5-ster gradering, ons het groot waardering daarvoor.
Ons is sò bly dat julle die kuier by ons geniet het en sien uit daarna om julle weer hier terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Madelein
Letsie S - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasies!
Lees meerRuah Park Cottage se terugvoer
Midday Letsie, baie dankie vir al die mooi woorde. Ons is baie bly dat julle die tydjie saam met ons geniet het. Julle ondersteuning beteken vir ons baie.
Mark Tribelhorn
Ruah Park Cramping & Outdoor
Cameron M - Mei 2023
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Good day Cameron, we are glad that your weekend was peaceful and relaxing. Yes, unfortunately the load shedding is a problem, but we try to manage it as best we can. The shop normally closes at 6 on a Friday, especially to accommodate late arrivals. Please accept my apologies if there was a misunderstanding about the hours and it caused any inconvenience on your side. Regards Madelein
Celia B - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike plek. Ons het heerlik ontspan.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeiemôre Celia, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat julle dit geniet het en kyk graag uit na 'n volgende kuier. Vriendelike groete. Madelein
Ria V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig. Lekker staproetes.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie dag Ria, ons is baie bly dat julle 'n heerlik, ontspanne kuier by Ruah gehad het en ook ons mooi natuur kon geniet. Baie dankie vir jou terugvoer. Vriendelike groete Madelein
Iddv P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en stil.
Lees meerRuah Park Cottage se terugvoer
Goeie dag Liezl
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, ons is bly dat julle die fasiliteite geniet het. Ek wil egter net noem dat daar, alhoewel dit beperk is, tog sein is op verskeie plekke op die park, sowel as wifi vir ons gaste by die kantoor / winkelkompleks. Jammer dat ons dit nie onder jou aandag gebring het nie. Ons sal julle graag weer hier wil verwelkom.
Vriendelike groete, Madelein
Adriaan V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ervaring alhoewel dit gereën het.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet.
Lisanne M - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Mariette F - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek in Gauteng.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Baie dankie Mariette, vir jou vriendelike terugvoer. Ons is bly dat die rustigheid van Ruah Park by julle aanklank gevind het en kon sien die kinders het die spasie baie geniet. Baie dankie ook vir jul 5-ster gradering, ons waardeer dit baie. Vriendelike groete, Madelein.
Annalize J - Sep 2022
Algehele gradering
Hierdie is soos 'n oase tussen twee berge. Lieflik groen in die natuur, dit is voorwaar pragtig, 'n ware lushof.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie dag Annalize, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer en 5 ster gradering. Dit is woorde wat ons graag wil hoor! Ons is so bly dat julle die kuiertjie by ons geniet het en sien uit om julle weer hier te verwelkom!
Vriendelike groete Madelein
Emmanuel R - Jul 2022
Algehele gradering
We needed a little getaway and Ruah Park was the place to be. Scenery, tranquility, animals, are the main highlights of our weekend.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Dear Emmanuel, thank you kindly for your great review and for taking the time to share your Ruah Park experience! It was only a pleasure to have you as our guests. Regards, Madelein
Barbara M - Apr 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Thank you for your feedback and wonderful rating. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us.
Martie S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Baie dankie Martie vir jou positiewe terugvoer en 5ster gradering, ons waardeer dit baie!
Wouter I - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie dag Wouter, ons is bly julle het jul kuier geniet en sien uit na 'n volgende kuier. Groete, Madelein.
Ansu B - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd gehad, selfs deur die storm. Dis 'n ongelooflike mooi plek.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie dag Ansu, baie dankie vir jou terugvoer. Vriendelike groete, Madelein.
Christine V - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Tony J - Jan 2022
Algehele gradering
Our specific site was great F2.
Lauren K - Jun 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Hi Lauren, thank you kindly for your positive feedback and for taking the time to post this review. We are glad you've enjoyed your stay.
Lana L - Des 2021
Algehele gradering
Kon heerlik rus.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Goeie dag Lana,
Ons is baie bly dat julle die tyd by Ruah Park geniet het. Baie dankie ook vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Madelein Havenga
Madeleine D - Des 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Marlene F - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en rustige kampeerterrein.
Mark F - Sep 2021
Algehele gradering
A piece of paradise.
Frances B - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verrassing om so na aan PTA so 'n wonderlike plek te kon kry.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Baie dankie, Frances, vir jou positiewe terugvoer. Ons kyk uit na 'n volgende kuier!
Pieter B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker netjiese plek. Uitstekend vir 'n kort wegbreek.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jou vriendelike terugvoer.
Charlene F - Jul 2021
Algehele gradering
Vrede, rustig, pragtig.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Charlene, dit was heerlik om julle hier te ontvang. Julle is altyd welkom by Ruah Park.
Marios V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker kampplek.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer Marios, dit word opreg waardeer.
Charmaine V - Mei 2021
Algehele gradering
Sal baie beslis dit my gunsteling stop-over maak.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Charmaine, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet hoe ons kampeerders hul tydjie by Ruah ervaar het en wat vir hulle besonders was!
Jani D - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker naby aan die huis!
G S - Jan 2021
Algehele gradering
Pastoraal
Marianne B - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely peaceful weekend. Will definitely go back!
Andrè V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Baie dankie, Andre, vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Elize W - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier.
Lees meerMarissa M - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Welma B - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik pragtige fasiliteit en soveel vrede.
Stina B - Sep 2020
Algehele gradering
Rustyd.
Sarina S - Sep 2020
Algehele gradering
Regtig rustig, veilig en baie mooi.
Dirk N - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend, rustig, lekker veral sonder enige radios of musiek wat die heeldag raas.
Theresa D - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige natuur, rustige omgewing, puik badkamergeriewe.
Lees meerClarise K - Des 2020
Algehele gradering
Ons het ons tyd by Ruah Park Camping & Outdoor geniet.
Ruah Park Cottage se terugvoer
Baie dankie Clarise, ons sal julle graag weer hier wil verwelkom.
Chantel S - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent.
Jacque D - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en gemaklik.
Ina V - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike omgewing, baie rustig.
Lees meerMarissa K - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Joe L - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Werner L - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Deon K - Sep 2019
Algehele gradering
Peaceful and great environment to relax in.
Hanneke P - Aug 2019
Algehele gradering
This place is food for your soul - absolutely wonderful.
Alrika V - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike waarde vir geld.
Jan D - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Faith T - Mei 2019
Algehele gradering
Lovely weekend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike naweek.
Stil plek en skoon ablusiegeriewe. Sal beslis weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobus V - Mei 2019
Algehele gradering
Puik baie dankie, lekker om in die stilte uit te rus en ontspan, net wat mens verlang as jy wegbreek en gaan kamp.
Lees meerChrista L - Mrt 2019
Algehele gradering
Great weekend camping in style.
Thea M - Feb 2019
Algehele gradering
Very nice.
Lehanie V - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike stilte en skoonheid in die bos!
Karin H - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustig. Baie gerieflik met eie ablusieblok.
William W - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Willem S - Mrt 2019
Algehele gradering
Was so fantasties skoon en rustig. Baie mooi natuurskoon.
Arrie S - Aug 2019
Algehele gradering
We had a pleasant stay.
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 68, Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang