Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruah Park Cottage

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Lekker naby Pretoria. Ons het die langnaweek in die Ruah Park Cottage gebly. Lekker ruim huis. Goed toegerus. Lekker gerus en gestap en ook Dinokeng besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolaas
Ruah Park Cottage
Johan Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer die terugvoer ongelooflik baie en hoop om julle as gesin sommer in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer. Vriendelike groete Ruah Park Bestuur en personeel.

Phillip V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gekamp in 'n baie netjiese kampterrein. Vriendelike atmosfeer en baie mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wenner vir 'n vinnige en rustige naweek uit die stad. Sal keer op keer terugkeer Ruah Park toe. Dit bly ons gunsteling kampterrein. Die privaat amblusie-blok en kombuis-area is altyd netjies en skoon, braaiers wors klokslag elke oggend skoongemaak, terrein is pragtig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Kamp met kinders. Visgevang en paar van die roetes gestap. Baie lekker gebly. Groot staanplekke. Groen gras. Staproetes is lekker en redelik gemaklik vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome! Our stay at the park was awesome. We will definitely be back, hopefully still this year. I would recommend the accommodation to anybody looking for a clean site to camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolaas
Ruah Park Cottage
Dear Luzanne, thank you for taking the time to review us, we appreciate it immensely. We look forward to having you back. Regards, Madelein

Chrizelda P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Dit is baie rustig by Ruah Park. Perfek vir 'n naweek wegbreek. Baie lekker gekamp! Badkamers is groot, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolaas
Ruah Park Cottage
Goeie môre Chrizelda, baie dankie vir jou 5-ster gradering. Ons is bly dat julle die wegbreek en rustigheid by Ruah Park geniet het!

Ronel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Geen musiek, net diere lewe en mense wat lag. 'n Wonderlike plek. Hierdie is 'n wonderlike plek. Stil, skoon, veilig en die mense is vriendelik en aangenaam. Ons sal definitief weer hier ons plakkies kom uitskop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolaas
Ruah Park Cottage
Goeie môre Ronel Baie dankie vir jou 5-ster gradering, ons is baie bly dat julle die tyd hier geniet het en sien uit na jul volgende kuier! Groete, Madelein

Hannalien D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Baie lekker vir 'n vinnige wegbreek uit die stad. Baie mooi en netjiese kampterrein met hope spasie. Ry jouself nie moeg voor jy begin kamp nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolaas
Ruah Park Cottage
Baie dankie, Hannalien, vir jou terugvoer. Ons is bly dat julle die kamp geniet het!

Tanja D
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Pragtige omgewing en silwerskoon. Ons het ons kuier baie geniet, sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolaas
Ruah Park Cottage
Ons is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het en sien graag uit na julle volgende kuier!

Anriette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekke! Fantastiese naweek gehad en heerlik gerus. Lekke ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolaas
Ruah Park Cottage
Baie dankie vir die mooi woorde, Anriette.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nicolaas Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 256

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68, Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd82cf6f39095b93250beb11e0c0db4aae8d495af0e8c922be352e243b11fe28518180eafdf871b488abcf91fb42ecc119f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Portion 68 of Leeuwkloof Roodeplaat 0186 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.526056 28.49725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang