Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruanda Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 69 resensies vir Ruanda Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Judith V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Heerlik.

Baie dankie vir die heerlike verblyf asook ontbyt. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Rina F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina F

Baie lekker daar gebly.

Ons het ons verblyf baie geniet en die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Ek kan Ruanda Gastehuis aanbeveel.

Ruth G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth G

Hospitable, comfortable and immaculately clean. Also very safe.

We were warmly welcomed and taken to our comfortable and very clean room. Because of an early start the next morning, breakfast was made available at an early hour. Thank you for accommodating the cyclists by getting up early to do breakfast. Marinda had also picked up in the booking that we were husband and wife and offered to swap our room for a bigger one. Thank you, Marinda, for your thoughtfulness.

Waldo Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo Z

Very neat and the host was very accommodating.

Travelled for a MTB event and needed a night's accommodation. Was perfect for what I needed.

St D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
St D

Besigheids reis.

Het baie lekker daar gebly. Baie skoon en netjies. Het vroeg in die oggend al begin werk en die eienaar het uit haar pad gegaan om te sorg dat ons nog steeds ons ontbyt in 'n kosblikkie werk toe gekry het. As ek eendag weer Vredendal toe gaan sal ek definitief weer daar gaan bly.

Bartho B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bartho B

Baie gasvry en baie skoon.

Sien sterre.

Dalene O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O

Skoon en netjies en baie hulpvaardig.

Baie goed ontvang deur gasvrou. Heerlik gekuier en heerlike ontbyt.

Donovan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan L

A good option for a stay in Vredendal.

A good option for a stay in Vredendal. The rooms are spacious and clean. The bathrooms are good, with a nice shower.

Thinus B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B

Aangenaam verras.

Ek het baie lekker gebly. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om vir seker te maak ek is gelukkig.

Wilhelm D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D

Lekker gekuier in 'n baie rustige omgewing.

Die gasvrou was baie vriendelik en ons het in 'n baie skoon kamer gebly. Ons sal definitief weer by julle gaan oorslaap. Nogmaals baie dankie.

John L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Baie vriendelik.

Lekker gekuier en lekker brekfis.

Ben B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Baie aangename ervaring.

Baie vriendelik, behulpsaam en netjies.

Caroline T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline T

Very comfortable accommodation and lovely staying just outside the town. Marinda was very helpful, gave us an extra room and even booked restaurant for us.

See stars.

Gullaume O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gullaume O

Absoluut uitstekend.

Bespreek kamer 6 dan parkeer jy onderdak en sommer vlak voor jou kamer. Stap in en kry alles wat jy nodig het. Netjies en agtermekaar en alles het gewerk. Hierdie was loshande die skoonste, gerieflikste en lekkerste plek waar ons nog gebly het (en ons was al op ver paaie). Die ontbyt was heerlik en die gasvrou uiters vriendelik en behulpsaam. Hierdie plek kan ons sonder voorbehoud aanbeveel.

Arthur O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur O

Marinda was a friendly and efficient host.

Rooms are very neat. Great Breakfast. Backup for loadshedding.

Lynette C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Baie netjies en voortreflike diens. Ontbyt was heerlik en ons kon lekker braai in die kuierkamer.

Hoogs aan te beveel.

Edmund M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund M

Die eienares is vreeslik gaaf en gasvry.

Die ontbyt was heerlik. Die gastehuis het 'n rugsteunstelsel wat baie help tydens ”loadshedding". Ek het laat die aand daar aangekom tydens loadshedding en daar was lig. Baie goeie waarde vir geld.

Deveryl S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deveryl S

It was great staying at Ruanda.

The welcoming was heartfelt. Warmth. Everything was in order as expected.

Pieter K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Rus en vrede.

Strate kort onderhoud.

Yuseriq G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yuseriq G

Clean convenient and functional.

Felt at ease. Close to amenities. Breakfast incl. Marinda sensitive and agile to customers needs.

Zandile N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandile N

Lovely clean place.

The host is efficient and friendly. Clean and tidy place.

Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Baie aangenaam, hartlik ontvang, netjiese kamers en heerlike groot ontbyt.

Sal Ruanda beslis aanbeveel by vriende.

Jacques M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M

Goeie waarde vir geld.

Marinda is 'n uitstekende gasvrou.

Anton G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G

Baie netjies.

Kamers baie netjies, ontbyt uit die boonste rakke.

Elaine G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine G

Gasvry, rustig.

Elektriese kombers is 'n lekker bederf vir die koue dae. Rustige plaasgevoel, oulike gasvrou.

Arthur G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur G

Host very helpful and friendly.

Might need to consider serving supper? Loadshedding caused some inconvenience electronically.

Bonnine C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnine C

The stay was very good.

The stay was good. The Wi-Fi was unavailable sometimes.

Ian K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

We really enjoyed our stay at Ruanda Guest House.

The room was excellent, the breakfasts brilliant, and Marinda was the perfect host. If we’re in the Vredendal area again, it would be our 1st choice to stay.

Jacob C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob C

My experience at Ruanda Guesthouse was great!

The host was extremely accommodating. I came a couple of hours early and she allowed me to book in early. The room was big and spacious. The bathrooms, towels and linen were clean. No dust or fluff whatsoever on the linen. I left before breakfast and yet she prepared a takeaway breakfast for me.

Andre V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Slegs oornag.

Slegs oornag verblyf.

Ronelle J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

The stay was awesome and the few to the beach was the best.

Thank you to Emile for giving prompt instruction, regarding the loadshedding and followed up on our stay.

Roy M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roy M

Great hospitality and breakfast.

Room and house were very clean and well maintained.

Martin E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Veilige oornagplek.

Ons was baie vriendelik ontvang by Ruanda Gastehuis. Aangename gasvrou. Netjiese en goed toegeruste kamer met alles wat jy nodig het. Die oggend het ons 'n heerlike ontbyt gehad.

Theosdorus Weeks M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theosdorus Weeks M

Vriendelike gasvrou, baie netjiese plek en goed geleë.

Die ontbyt was waarde vir geld.

John H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Homely overnight stay.

Marinda, thank you for the hospitality we enjoyed at your guesthouse. Much appreciated. Our needs were totally catered for and we felt very much at home. If you are travelling in the Vredendal area and need a place to stay, Ruanda is highly recommended.

Leon T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

We rate our stay there highly.

See stars.

Elize D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Goeie waarrde vir geld en heerlike ontbyt.

Sal Ruanda definitief aanbeveel. Gasvrou baie professioneel.

Leonie L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L

Excellent welcome, introduction, clean, warm and comfortable facilities.

Enjoyed the lounge, bar area with availability of glasses to consume own drinks, pool table, braai area and fireplace. We would, however, have appreciated the availability of wood for the fireplace (to purchase) on a cold evening instead of having to use own supplies unplanned for.

Elzette S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S

Gerieflike en netjiese akkomodasie en baie vriendelike gasheer. Sal defnitief aanbeveel.

Het heerlik gebly tydens ons verblyf. Vriendelike ontvangs en netjiese akkommodasie met als wat jy nodig het. Heerlike ontbyt gehad voor ons vertrek het. Sal beslis aanbeveel.

Rika M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Skoon, netjies en aangename verblyf.

Ontbyt was heerlik en elektriese komberse 'n bonus! Met vooraf reëling is goed toegeruste binnebraai beskikbaar.

Teuns K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teuns K

Baie goeie verblyf. Uitstekende waarde vir geld.

Die verblyf het in al ons verwagtinge voldoen en is goed geleë. Die onderneming word goed en professioneel bestuur en 'n mens voel baie tuis daar.

Almero D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero D

Vriendelike ontvangs. Hulpvaardig. Baie netjies.

Gerieflike, ruim kamer. Al die DStv-kanale. Gasvrou het vir ons moeite gedoen met restaurantbesprekings.

Kobie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie P

Die kamer was skoon en netjies.

Ons het 'n goeie ontbyt geniet voor ons vertrek. Dit is maklik om te vind en gerieflik geleë met veilige parkeerplek.

Michael D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael D

Netjiese plekkie.

Kamer het mikrogolf en koffiemaakgeriewe, maar die kamer en badkamer is nie baie ruim nie.

Hannes T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes T

Die akkommodasie is baie netjies, maar dit is nie selfsorg nie. Die ontbyt is baie lekker.

Die ligging is teenaan die pad en die geraas van verkeer in die nag is baie steurend.

André B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
André B

Voldoende oornagverblyf.

Sien sterre.

Elize R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Dit was 'n aangename ervaring.

Van ons aankoms en tot en met ons vetrek sal dit die gasvryheid wees wat ons sal by bly.

Frikkie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B

Presies soos op die webwerf.

Gasvrou Marinda 'n juweel. Vriendelik en gaan uit haar pad om alles aangenaam te maak. Dankie vir 4 dae se verblyf.

Pieter S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Baie netjiese en skoon eenhede, vriendelike en profesionele personeel en 'n baie lekker ontbyt.

Baie netjiese en skoon eenhede, vriendelike en profesionele personeel en 'n baie lekker ontbyt.

Engela W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela W

Verblyf was aangenaam.

Marinda se gasvryheid geniet en sy was baie behulpsaam met inligting oor restaurante, paaie ens. veilig.

Claudia M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia M

Happiness.

Mom and Dad could not stop talking about the owner who was so nice. Service was so good that they decided when they visit the area they will definitely go back to Ruanda Guest House.

Gaynor M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor M

Die verblyf was baie netjies skoon en ek het elke oomblik geniet.

Ons is baie vriendelik verwelkom en het onmiddellik tuis gevoel. Als was perfek, kamer was baie cosy. Dis stil en rusting jy kan lekker ontspan. Ek sal my vriende en familie aanbeveel om Ruanda Guest House te gaan besoek. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

Jan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Pragtig, vriendelike ontvangs, netjies en skoon verblyf.

Wat 'n gemaklike en vriendelike plek om te bly. As basis vir ons toer deur die Weskus kon ons nie vir beter gevra het nie. Die ontbyt was heerlik en rojaal, en die gasvrou was altyd beskikbaar vir welkome advies oor die omgewing en besienswaardighede. 'n Genotvolle verblyf oor die tydperk. Baie dankie weereens.

Chimone C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimone C

Wonderlike gasvryheid en baie netjies en skoon.

Van die oomblik toe ons stop, was die gasvrou vriendelik en behulpsaam (ons was erg laat omdat ons verdwaal het). Ons kamer was netjies en skoon en ontbyt was heerlik. Parkering was veilig en is geleë so 5 minute van die dorp af.

Isabel L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Baie vriendelike gasvrou.

Die gasvrou was baie vriendelik, gasvry en behulpsaam en belangstellend. Die kamer was netjies en skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het elke dag skoon handdoeke gekry. Die ontbyt wat voorgesit is, was heerlik, net te veel. Al wat ek gemis het was 'n bedlampie aan my kant van die bed. Die elektriese kombers was 'n ekstra bederfie. Baie dankie vir die aangename tyd daar.

Sade K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sade K

Dit was 'n fantastiese naweek.

Ruanda Guest House se personeel is baie vriendelik. Jy voel tuis sodra jy daar aankom.

Chantal P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P

Die beste gasvryheid!

Marinda het ons so mooi ontvang en ons was so opgemaak met die warmte. Ons kamer was netjies en skoon en gereed met alles wat ons nodig het. Die komplimentêre wyn was baie oulik en ons sal in die toekoms Ruanda gastehuis aanbeveel aan almal! Definitief die beste ervaring ooit!

Madeline K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeline K

Was fantasties, gasvry, vriendelik. Laat mens voel soos familie.

Sal vir seker weer daar gaan bly, het regtig die beste diens nog daar gekry.

Elaine P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine P

Heerlike kuierplek, baie netjies en skoon.

Saam met vriende een aand oornag op ons sloertoer van die Weskus. Kamers skoon, netjies en gerieflik. Braaivleisarea baie mooi en gerieflik. Gasvrou het ons van eetgerei voorsien en baie tuis laat voel. Baie dankie!

Marguerite J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite J

Alles is skoon, tuin pragtig en blyplek mooi. Wyn was verrassing.

Hierdie mooi gastehuis was een van ons bestes. Die versorgde tuin was so inleiding tot die mooi skoon kamer met sjokoladetjies, wyn, beskuit. Eienaar was so behulpsaam en baie gasvry en het ons laat voel of ons die belangrikste mense daar is. Ons beveel Ruanda baie graag aan!

Judy M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy M

Baie gasvry, alles wat ons nodig het.

Ons was gasvry ontvang en dit was baie gerieflik. Heerlike ontbyt.

Gert B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Wat 'n aangename verrassing het ons daar ondervind.

Ruanda Guest House bied goeie waarde vir geld. Dit is 'n veilige en netjiese gastehuis wat uitstekende diens en netjiese kamers bied wat professioneel bestuur word. Ons kan die gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Gerty H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty H

Fantastiese plek om te oornag.

Alles wat nodig is in eenheid asook ekstras. Gasvrou baie bekwaam en vriendelik.

Thea S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S

Ons het oombliklik tuis gevoel.

Marinda is uiters aangenaam en het ons welkom en tuis laat voel. Die kamers was netjies, skoon en gerieflik. Die elektriese komberse, komplimentêre botteltjies wyn en kaggel was 'n heerlike bonus. Sal verseker weer daar bespreek.

Liam B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liam B

Friendly and hospitable.

Had a wonderful stay there and was suprised with chocolates and wine from owner. Breakfast was amazing and conversation was friendly. I would certainly stay over again.

Kevin V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin V

Genotvolle verblyf te danke aan gasvryheid, netheid en ander geriewe.

Marinda se gasvryheid was van beste wat ek nog teëgekom het. Verder was die kamer netjies en gerieflik ingerig, ontbyt was altyd smaaklik voorberei en ander geriewe op perseel het verseker dat ons genotvolle verblyf beleef het.

Johan S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Vriendelik en behulpsaam.

Buite verblyf was teenaan die pad en die verkeer geraas was erg vir mense wat wou slaap. Seker maar die rigting van die wind die aand. Behalwe dit het ons baie die een aand daar geniet. Tot 'n botteltjie wyn in die yskas en egte rosies op die tafel in die kamer.

Johan R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan R

Aangename verblyfervaring.

Marinda is 'n baie vriendelike en aangename gasvrou. Gastehuis en tuin is netjies en versorg. Ons kan hulle met graagte aanbeveel en sal self weer daar oornag.

Theuns B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Lekker geslaap.

Heerlike, veilige verblyf vir meertallige gesinne!

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZTY5NmFkLWUyYTYtNGFiMC05NTllLTYzYWNmOTVmNDRkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 R363 Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.663004586206 18.483208268881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang