Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruanda Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ruanda Guest House is 1,5 km vanaf die dorpie Vredendal geleë en bied gehalteverblyf vir reisigers. Die gastehuis grens aan wingerde en het 'n pragtig versorgde, boomryke tuin.

Die verblyf beskik oor 8 en suite-slaapkamers met óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.

Die gastehuis spog ook met aangewese braai-areas, 'n ruim, gemeenskaplike sitkamer met 'n kroeg, binnebraai, pooltafel en eetsaal. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek.

Vredendal is aan die Olifantsrivier geleë en word omring deur pragtige wingerde. Die dorp is ook naby die kusdorpe Doringbaai en Strandfontein, ideaal vir daguitstappies na die strand. Die wynroetes en jaarlikse Namakwaland-blommeseisoen is gewilde besienswaardighede in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Judith V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie dankie vir die heerlike verblyf asook ontbyt. Ons sal enige tyd weer daar bly.
Sep 2024
Rina F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker daar gebly. Ons het ons verblyf baie geniet en die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Ek kan Ruanda Gastehuis aanbev...
Sien meer
Aug 2024
Ruth G
Saam met lewensmaat
5.0
Hospitable, comfortable and immaculately clean. Also very safe. We were warmly welcomed and taken to our comfortable and very clean roo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Waldo Z
Saam met vriende
5.0
Very neat and the host was very accommodating. Travelled for a MTB event and needed a night's accommodation. Was perfect for what I nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
St D
Besigheidsreis
5.0
Besigheids reis. Het baie lekker daar gebly. Baie skoon en netjies. Het vroeg in die oggend al begin werk en die eienaar het uit haar pad gegaan om te...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ruanda Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZTY5NmFkLWUyYTYtNGFiMC05NTllLTYzYWNmOTVmNDRkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 R363 Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.663004586206 18.483208268881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang