Ruanda Gastehuis
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ruanda Guest House is 1,5 km vanaf die dorpie Vredendal geleë en bied gehalteverblyf vir reisigers. Die gastehuis grens aan wingerde en het 'n pragtig versorgde, boomryke tuin.
Die verblyf beskik oor 8 en suite-slaapkamers met óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.
Die gastehuis spog ook met aangewese braai-areas, 'n ruim, gemeenskaplike sitkamer met 'n kroeg, binnebraai, pooltafel en eetsaal. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek.
Vredendal is aan die Olifantsrivier geleë en word omring deur pragtige wingerde. Die dorp is ook naby die kusdorpe Doringbaai en Strandfontein, ideaal vir daguitstappies na die strand. Die wynroetes en jaarlikse Namakwaland-blommeseisoen is gewilde besienswaardighede in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Ruanda Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R363, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang