Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RuaWilla

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jo R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A lovely retreat for a couple of nights! Beautifully equipped modern accommodation in a lovely spot amongst the vineyards. The hosts went to great lengths to accommodate our needs, and the lovely touches of a bottle of wine, hot oven-baked bread, roosterkoek, jams, and cheese were a special touch. Well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braham
RuaWilla
Hi Jo, Very glad you enjoyed your stay with us! Thanks for the nice review. Please come again. Regards, RuaWilla team

Davida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Soos bo. Fantasties! Dis 'n beautiful cottage, rugged met finesse. Ons is heerlik bedryf met rooiwyn en tuisgebakte brood, kaas, konfyt en botter 'n lekker kaggelvuurtjie. Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Heerlikste beskuit gekoop wat beskikbaar was. Wat 'n wonderlike ervaring. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braham
RuaWilla
Hallo Davida, Baie bly as julle dit geniet het by ons! Kom gerus weer. Groetnis

Ilani L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasies! Ongelooflik lekker gebly by RuaWilla. Verwelkom met vars brood en 'n heerlike bottel wyn! Sal beslis volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Loved my stay at the Willa. Will definitely recommend to others. Absolutely amazing, loved the tranquility and nature around me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie G
1 nag
5.0
Jan 2024

Pragtig en rustig. Wens ons kon langer gebly het. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Uit-stekend! RuaWilla het ons verwagtinge van die oomblik dat ons bespreek het totdat ons vertrek het oortref. 'n Gasheer wat uit sy pad gaan om navrae vinnig te hanteer en inligting te verskaf en jou baie spesiaal te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braham
RuaWilla
Beste Marietjie Baie dankie vir jou terugvoer - hoop ons sien jou weer. Groetnis

Marié V
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang, bederf met tuisgebakte brood. Huis is baie netjies en mooi. Rustige plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Minette S
1 nag
4.6
Mrt 2024

"Healing" alleen-wegbreek. Ek het definitely lekke gebly! My vrou het my geverras met 'n healing wegbreek. Vir die een aand het ek alleen gebly en my gate uit geniet! Ek het veilig gevoel vandat ek gearriveer het, tot ek huiswaarts gekeer het. RuaWilla is definitief waarde vir geld en in my persoonlike opinie die mees moderne en bekostigbare Airbnb in die area! Die komplementêre wyn het ek ook baie geniet. Dankie RuaWilla, ek sal weer gaan lekke bly en die keer my vrou ook saam met my vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Braham
RuaWilla
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien. Groetnis RuaWilla

Vanessa P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Skoon, netjies en gemaklik! Pragtige, netjiese plekkie. Ons is bederf met die lekkerste tuisgemaakte broodjie en bottel wyn. Die plekkie is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Dankie vir julle gasvryheid, ons het lekker gebly en so lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henri A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Best stay in 2023 thus far. I travel for work almost every month and this was by far my favourite place to stay and amongst the top rated in terms of cleanliness and customer service. Will definitely be staying here again on my next trip to Lutzville. Very nice setup and room has everything you need from a gas stove to solar power, and most importantly, a nice big air conditioner that keeps it cool during the hot summer. The outside braai area is lovely and private. Safe and secure parking for your vehicle, and the road to the farm is very nice and not long at all, probably 1 km gravel road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braham
RuaWilla
Hallo Henri, baie dankie vir die positiewe terugvoer - Ons hoop jy kan spoedig weer by ons tuisgaan. Groetnis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Braham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 099
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc40d02a5f68141cb94f8888e4f2da628ee1907a821f6ee9b0c7a0f67ab7c97255e7dceaba35e2b7c941d2b1b6228e8d1e9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 099 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Klipheuwel Plaas Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.587923686918 18.368360163757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang