Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RuaWilla

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Alta K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Superb, one of the best that we have experienced. Excellent, the overall experience was fantastic. You feel as if you are part of nature, but have all the spoils and treats of a 5-star establishment. Our hostess was very welcoming, at our service should we need anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was een vir die boeke, baie dankie. Vriendelike mense, netjiese en skoon fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieneke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike mense en is verwelkom met 'n bottel wyn en vars brood. Baie lekker gebly. Rustige en mooi plek en ook lekker uiteengesit met oop plan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

‘n Juweel met verrassings. RuaWilla is ‘n pragtige, netjiese plekkie en toegerus met alles wat jy nodig het. Met ons aankoms is ons verras met ‘n heerlike vars tuisgebakte brood met kaas en konfyt asook 'n bottel wyn. Ons het ongelooflik lekker gebly, net jammer ons kon nie langer bly nie. Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A lovely retreat for a couple of nights! Beautifully equipped modern accommodation in a lovely spot amongst the vineyards. The hosts went to great lengths to accommodate our needs, and the lovely touches of a bottle of wine, hot oven-baked bread, roosterkoek, jams, and cheese were a special touch. Well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braham
RuaWilla
Hi Jo, Very glad you enjoyed your stay with us! Thanks for the nice review. Please come again. Regards, RuaWilla team

Davida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Soos bo. Fantasties! Dis 'n beautiful cottage, rugged met finesse. Ons is heerlik bedryf met rooiwyn en tuisgebakte brood, kaas, konfyt en botter 'n lekker kaggelvuurtjie. Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Heerlikste beskuit gekoop wat beskikbaar was. Wat 'n wonderlike ervaring. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braham
RuaWilla
Hallo Davida, Baie bly as julle dit geniet het by ons! Kom gerus weer. Groetnis

Ilani L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasies! Ongelooflik lekker gebly by RuaWilla. Verwelkom met vars brood en 'n heerlike bottel wyn! Sal beslis volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Loved my stay at the Willa. Will definitely recommend to others. Absolutely amazing, loved the tranquility and nature around me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie G
1 nag
5.0
Jan 2024

Pragtig en rustig. Wens ons kon langer gebly het. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Gerieflike, gemaklike en netjiese skoon verblyf. Ons het beslis baie lekker by RuaWilla oorgebly. Braham is besonder gasvry en vriendelik. Aanwysings en verduidelikings is vooruit aangestuur. 'n Heerlike brood en bottel wyn is ook komplimentêr bedien. WiFi het gebly diskonnekteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Braham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc40d02a5f68141cb94f8888e4f2da628ee1907a821f6ee9b0c7a0f67ab7c97255e7dceaba35e2b7c941d2b1b6228e8d1e9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Klipheuwel Plaas Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.587923686918 18.368360163757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang