Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RuaWilla

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

RuaWilla is 'n knus selfsorg-gastehuis tussen die wingerde op 'n werkende plaas naby Lutzville, aan die Weskus. Hierdie eenheid is 'n ideale oornagplek vir natuurentoesiaste en toeriste wat naby Vredendal of Strandfontein wil oornag.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n lieflike leerbank, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die privaat patio met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Sonkrag is beskikbaar by die eenheid om onaangeraak te bly deur beurtkrag.

Daar is genoeg plek vir stap of fietsry op die plaas en gaste het die opsie om tamaties te pluk of wyn- en rosyntjiedruiwe op die plaas te oes, afhangende van die seisoen. Die naaste strand is sowat 27 km vanaf RuaWilla geleë en die naaste dorp, Lutzville is sowat 4 km vanaf die plaas.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Was een vir die boeke, baie dankie. Vriendelike mense, netjiese en skoon fasiliteite.
Okt 2024
Lieneke B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike mense en is verwelkom met 'n bottel wyn en vars brood. Baie lekker gebly. Rustige en mooi plek en ook lekker uiteengesit met oop plan...
Sien meer
Sep 2024
Wian V
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Juweel met verrassings. RuaWilla is ‘n pragtige, netjiese plekkie en toegerus met alles wat jy nodig het. Met ons aankoms is ons verras met ‘n heer...
Sien meer
Sep 2024
Jo R
5.0
A lovely retreat for a couple of nights! Beautifully equipped modern accommodation in a lovely spot amongst the vineyards. The hosts we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Davida S
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Fantasties! Dis 'n beautiful cottage, rugged met finesse. Ons is heerlik bedryf met rooiwyn en tuisgebakte brood, kaas, konfyt en botter 'n l...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Braham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink RuaWilla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc40d02a5f68141cb94f8888e4f2da628ee1907a821f6ee9b0c7a0f67ab7c97255e7dceaba35e2b7c941d2b1b6228e8d1e9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Klipheuwel Plaas Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.587923686918 18.368360163757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang