Rubert's Boathouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Michiel B - Sep 2024
Algehele gradering
Ontspannend, idillies.
Elijah B - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend mooi view, vriendelike diens.
Ian D - Mei 2024
Algehele gradering
Great stay in this comfy room with amazing views.
Shirli C - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Combrinck L - Mrt 2024
Algehele gradering
Oulike en unieke verblyf vir 'n paartjie en goeie waarde vir geld!
Coleen K - Apr 2024
Algehele gradering
Als kompak soos 'in a nutshell' wat voorsien in enige besoeker se behoefte.
John S - Apr 2024
Algehele gradering
Ligging, uitsig.
Mc V - Jan 2024
Algehele gradering
Safe, comfortable, welcoming, well equipped.
Johann E - Mrt 2024
Algehele gradering
Kalm en baie mooi uitsig.
Ernest G - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable and homely.
Wynand Miller V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, onspannend en baie gemaklik.
Joshua O - Des 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Mish K - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful, beautiful.
Danika M - Nov 2023
Algehele gradering
Beeldskoon, veilige area, gesellige mense.
Rubert's Boathouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Danika, ek is so bly julle het julle tydjie hier geniet! Julle was fantastiese gaste, hoop om julle weer binnekort te sien, groete vir Mondree!
Eugene M - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Ludewick D - Sep 2023
Algehele gradering
Very nice.
Theo F - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi plekkie. Lekker vir ontspanning en het baie vriendelike diens gekry.
Mekayla S - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike experience gewees en baie opwindend.
Rubert's Boathouse se terugvoer
Hi Mekayla, so bly julle het die tydjie hier geniet. Julle was wonderlike gaste wat enige tyd weer welkom is. Sien uit om julle hopelik binnekort weer te sien.
Sheryl S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Mareli D - Apr 2023
Algehele gradering
The perfect place to rest body and soul.
Rubert's Boathouse se terugvoer
Hi Mareli! So bly julle het julle vakansie geniet! Julle was fantastiese gaste om te hé, hoop om julle weer binnekort vir julle lang vakansie te sien!
Yolandi R - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike, knus verblyf.
Lees meerBraam C - Mrt 2023
Algehele gradering
I will be back!
Danie L - Feb 2023
Algehele gradering
Was rustig vir wegbreek vir naweek of net vir oornag.
Anita V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike knus verblyfspasie wat goed ingerig is. Gasheer baie behulpsaam.
Hendrik B - Apr 2023
Algehele gradering
Knysna is 'n mooi deel.
Gary En Sue P - Feb 2023
Algehele gradering
Although OK. It's too small. Just a single garage converted.
Rubert's Boathouse se terugvoer
Dear Gary En Sue,
Thank you for staying at our Boathouse, called a boathouse as it is longer, wider and taller than a single garage to originally accommodate a boat & trailer just as the listing says, and very positively remarked on by all other guests in the reviews before yours.
We take note of your observation of sweat stains on a cushion in the unit, however can't verify this as one of our cushions was taken by you and those that remain are in perfect, clean and neat order as they were when I personally prepared the unit for your stay.
Unfortunately, the internet proved to our little part of heaven in Brenton-On-Sea is supplied via wireless connection from the Knysna CBD and it does become unstable when areas have loadshedding or reduction. We apologize for the inconvenience caused by the unforeseen interruptions in the connection.
Further, we trust and hope that you enjoyed your prolonged stay in the "house-boat on the lagoon"!! it is a magical area this!
All our best, Rubert's
Jacqueline W - Okt 2023
Algehele gradering
Slegs vir oornag.
Lees meerRubert's Boathouse se terugvoer
Hi Jaqueline, baie dankie vir die terugvoer. Ons neem als aan boord. Om enige verwarring oor ons posisie aan te dui het ek nog foto’s bygesit op die profiel wat ons ligging aandui, 300m stap, 1,6km by pad. Ons het na die kosmaakgeriewe gekyk en ’n algehele skoon maak gedoen. Ons kon geen roes op die eetgerei sien, aangesien dit “stainless steel” is , ongelukkig roes alles metaal as jy naby die see bly, ons moes al tot die USB poorte van ons rekenaars vervang. Gelukkig is dit een van min veilige plekke oor in Suid Afrika aangesien ons so geïsoleer is met net een pad in-en-uit, kinders speel in die strate en huise is nie omhein.
Natasha T - Des 2022
Algehele gradering
The small personal touches!
Rubert's Boathouse se terugvoer
Thank you so much for choosing to not only spend time here in Brenton On Sea, but especially for doing so over the festive season! It was a pleasure to host you both over this period and Luna is always welcome!
Pieta V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Thea S - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Raubenheimer B - Aug 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Elmari B - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het 4 nagte oorgebly.
Linda B - Des 2022
Algehele gradering
Was baie netjies, skoon en gerieflik.
Antony M - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Lees meerHenk R - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, netjies, skoon, mooi dekor, gasvrye eienaars.
Ingrid K - Okt 2022
Algehele gradering
Nice and cool.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anemone-laan 78, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang