Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rubert's Boathouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Rubert's Boathouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elijah B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elijah B

Uitstekend mooi view, vriendelike diens.

Ek en my vrou het dit vreeslik baie geniet. Ons 31ste huweliksherdenking sal ons beslis nie vergeet met die mooi herinneringe wat ons daar gemaak het. Baie oulike plekkie, ons sal vir seker weer besoek in die toekoms.

Ian D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Great stay in this comfy room with amazing views.

Great stay in this comfy room with amazing views and all the amenities you'd need.

Shirli C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirli C

Comfortable.

Perfect little place with everything you need, a stunningly comfortable bed.

Combrinck L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Oulike en unieke verblyf vir 'n paartjie en goeie waarde vir geld!

Baie goed ingerigte plekkie en goeie waarde vir geld! Ideaal vir 'n aand of 3 se oornag. Rustig, veilig en skoon woonbuurt, ook naby genoeg aan Knysna. Kan die see sien en hoor van jou bed af, net ietwat ver om te stap, maar baie unieke plek. Vriendelik en behulpsame gasheer. Sal beslis weer hiernatoe kom.

Coleen K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen K

Als kompak soos 'in a nutshell' wat voorsien in enige besoeker se behoefte.

Baie oulike blyplekkie.

John S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Ligging, uitsig.

Puik ligging met see-uitsig. Baie netjiese plek, sal beslis weer daar oorslaap!

Mc V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc V

Safe, comfortable, welcoming, well equipped.

A very comfortable stay at a great price. The host was an excellent host and went above and beyond to accommodate us.

Johann E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann E

Kalm en baie mooi uitsig.

Baie lekker gebly. Baie mooi uitsig. Alles wat mens nodig het.

Ernest G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest G

Comfortable and homely.

Very enjoyable. Had everything we needed.

Wynand Miller V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand Miller V

Rustig, onspannend en baie gemaklik.

Baie lekker daai. Perfekte oornag fasiliteit.

Joshua O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua O

Dit was lekker.

Ek en my vrou het baie lekker gebly. Ons was baie vriendelik verwelkom. Baie mooi uitkyk op die see.

Mish K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mish K

Peaceful, beautiful.

Peaceful, beautiful, amazing.

Danika M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika M

Beeldskoon, veilige area, gesellige mense.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit was 'n wonderlike wegbreek vir my en my kerel, en die feit dat ons ons 2 jaar herdenking daar kon deurbring, het dit baie meer spesiaal gemaak. Knysna is 'n baie mooi plekkie, en daai huisie het die kersie op die koek gesit met sy uitsig op die see!

Rubert's Boathouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Danika, ek is so bly julle het julle tydjie hier geniet! Julle was fantastiese gaste, hoop om julle weer binnekort te sien, groete vir Mondree!

Rubert's Boathouse
Eugene M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Rustig en kalm.

Heerlik om in die bed te lê met 'n koffie en na die see te kyk.

Ludewick D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludewick D

Very nice.

We were very friendly received and enjoyed the place a lot.

Theo F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F

Baie mooi plekkie. Lekker vir ontspanning en het baie vriendelike diens gekry.

Plekkie baie mooi uiteengesit. Mooi see-uitsig van die bed af en baie stil area, hoor die see se branders klap teen die rotse heelaand.

Mekayla S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mekayla S

Dit was 'n wonderlike experience gewees en baie opwindend.

Was 'n ongelooflike gevoel gewees om na die klank van voëltjies en natuur wakker te word soggens en die uitsig is pragtig en asemrowend. Baie beslis 'n plesier om te kuier.

Rubert's Boathouse se terugvoer

Hi Mekayla, so bly julle het die tydjie hier geniet. Julle was wonderlike gaste wat enige tyd weer welkom is. Sien uit om julle hopelik binnekort weer te sien.

Rubert's Boathouse
Sheryl S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl S

Baie gerieflik.

Baie gerieflik gewees, eienaar ons baie vriendelik verwelkom, en ons het laataand daar aangekom, skoon en netjies en baie bekostigbaar.

Mareli D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli D

The perfect place to rest body and soul.

We enjoyed every moment. Rudy and Albert were great hosts. Always helpful. The Boathouse is perfect for two people and you would enjoy total privacy and an excellent view! We spent two amazing weeks here and will definitely return to this little boathouse on the hill.

Rubert's Boathouse se terugvoer

Hi Mareli! So bly julle het julle vakansie geniet! Julle was fantastiese gaste om te hé, hoop om julle weer binnekort vir julle lang vakansie te sien!

Rubert's Boathouse
Yolandi R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi R

Gerieflike, knus verblyf.

Die boothuis is 'n ou stoorplek gewees vir 'n boot - dit is baie goed ingerig en mooi gemaak met 'n lieflike uitsig! Dit is wel glad nie ingerig vir loadshedding nie (alle kombuistoestelle is elektries), so kyk maar mooi na die skedule of eet dalk eerder uit. Alles wat jy moontlik kan nodig kry is daar - van 'n vacuum tot 'n stoompot, dus is daar eintlik baie min plek om kos te maak en jou goed neer te sit. Definitief 'n baie oulike plekkie, perfek gewees vir ons 2 aande daar. Hulle is troeteldiervriendelik en ons kat en hondjie was saam, let wel dat daar 'n buite sitarea is, maar dit is glad nie toegemaak of omhein nie, so ons het die diertjies meestal binne gehad en op 'n leiband uitgevat.

Braam C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam C

I will be back!

Nice quiet area with fantastic views.

Danie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie L

Was rustig vir wegbreek vir naweek of net vir oornag.

Die geriewe is baie beperk tot wegbreek vir 'n nag of 2 met net die nodigste om die verblyf gemaklik te maak.

Anita V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Heerlike knus verblyfspasie wat goed ingerig is. Gasheer baie behulpsaam.

Goeie waarde vir geld. Goed geleë.

Hendrik B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik B

Knysna is 'n mooi deel.

Het die rusigheid geniet.

Gary En Sue P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary En Sue P

Although OK. It's too small. Just a single garage converted.

The TV could not be used. Wifi signal said too weak. The white pillowcases had sweat stains on it. My husband always takes his own pillow because he prefers it but upon lifting the blue top pillow the white one underneath had bad sweat stains on it.

Rubert's Boathouse se terugvoer

Dear Gary En Sue,

Thank you for staying at our Boathouse, called a boathouse as it is longer, wider and taller than a single garage to originally accommodate a boat & trailer just as the listing says, and very positively remarked on by all other guests in the reviews before yours.

We take note of your observation of sweat stains on a cushion in the unit, however can't verify this as one of our cushions was taken by you and those that remain are in perfect, clean and neat order as they were when I personally prepared the unit for your stay.

Unfortunately, the internet proved to our little part of heaven in Brenton-On-Sea is supplied via wireless connection from the Knysna CBD and it does become unstable when areas have loadshedding or reduction. We apologize for the inconvenience caused by the unforeseen interruptions in the connection.

Further, we trust and hope that you enjoyed your prolonged stay in the "house-boat on the lagoon"!! it is a magical area this!

All our best, Rubert's

Rubert's Boathouse
Jacqueline W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline W

Slegs vir oornag.

Baie gerieflike opsie vir oornag. Mooi uitsig. Vriendelike ontvangs. Bietjie ver van die see. Die foto is 'n bietjie misleidend. Die kosmaakgeriewe kort dringende aandag. Die laai met eetgerei is vuil en vol krummels, en die meeste van die eetgerei het roesmerke. Die afdroograk en al die ander staalitems is geroes. Dalk moet hulle oorweeg om plastiek te gebruik. Die broodrooster was baie vuil en ek het nie die kans gekry om dit te gebruik nie.

Rubert's Boathouse se terugvoer

Hi Jaqueline, baie dankie vir die terugvoer. Ons neem als aan boord. Om enige verwarring oor ons posisie aan te dui het ek nog foto’s bygesit op die profiel wat ons ligging aandui, 300m stap, 1,6km by pad. Ons het na die kosmaakgeriewe gekyk en ’n algehele skoon maak gedoen. Ons kon geen roes op die eetgerei sien, aangesien dit “stainless steel” is , ongelukkig roes alles metaal as jy naby die see bly, ons moes al tot die USB poorte van ons rekenaars vervang. Gelukkig is dit een van min veilige plekke oor in Suid Afrika aangesien ons so geïsoleer is met net een pad in-en-uit, kinders speel in die strate en huise is nie omhein.

Rubert's Boathouse
Natasha T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha T

The small personal touches!

It was the small personal touches that made it so memorable. Cherries dipped in dark chocolate, a first for me, and wow is all I can say, treats for our dog Luna who travelled with us, and of course the Christmas pies! If you are looking for somewhere to just put your head down it is perfect. Beautiful views as well as walking distance to the beach and a nature walk in the reserve right next door.

Rubert's Boathouse se terugvoer

Thank you so much for choosing to not only spend time here in Brenton On Sea, but especially for doing so over the festive season! It was a pleasure to host you both over this period and Luna is always welcome!

Rubert's Boathouse
Pieta V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieta V

Baie lekker gewees.

Ons het in Knysna gaan vakansie hou en dit is 'n ongelooflike mooi plek. Baie dankie.

Thea S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S

Ongelooflik lekker.

Puik verblyf, dekor veral pragtig. Sal beslis weer gaan.

Raubenheimer B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raubenheimer B

Aangenaam verras.

Dit is 'n klein huisie in eie reg. Kon nie glo wat hulle alles daar kon inpas nie. Skoon, netjies en volledig toegerus. Ek sal beslis weer kom.

Elmari B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B

Ons het 4 nagte oorgebly.

Die Boathouse is kompak maar baie gerieflik en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Rudi was baie gasvry en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Dit was heerlik om soggens koffie in die bed te drink met so 'n mooi uitsig oor die see. Ons kom beslis terug!

Linda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Was baie netjies, skoon en gerieflik.

Sal vir seker weer daar kom bly. Is baie gasvry verwelkom.

Antony M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antony M

Absolutely stunning.

The room is on the smaller side, but didn't need more space. The view is stunning, its in a great location, overlooking the sea, the sea view image does make it look like it's directly on the beach but it is about 3 streets away, perched on the hillside, however, it is a 10minute walk to the beach and several restaurants. I wish we had an extra night or two there. Rubert was great to deal with, super friendly and accommodating. I would definitely recommend and stay here again.

Henk R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R

Pragtige uitsig, netjies, skoon, mooi dekor, gasvrye eienaars.

Dis basies 'n ou boothuis/enkelmotorhuise wat omskep is in 'n pragtige blyplek. Dis heeltemal weg van die hoofhuis en dus baie privaat. Hoewel dit redelik beknop is, is alles daar wat 'n mens nodig het om te oornag in 'n pragtige omgewing.

Ingrid K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K

Nice and cool.

Like the view will definitely come next time again.

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemone-laan 78, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb096a56e312519763f4db9b9ebcfb9bae648c2343d9be9e4f106d977c82777a4318c22beae2b7edf35817c8561e5faf0dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 78 Anemone Avenue Brenton On Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.071225421275 23.020650108884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang