Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rubert's Boathouse

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoonlaan 78, Brenton op see, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rubert's Boathouse is 'n knus eenheid (Tiny House) met 'n gedeeltelike see-uitsig en is op die eienaar se eiendom in Brenton-on-Sea, Knysna geleë en is stapafstand vanaf die strand.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Dié eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n TV is ook in die eenheid beskikbaar.

Brenton-on-Sea is 'n nedersetting en kusdorpie 15 km wes van Knysna geleë en dit is die ideale verblyf vir 'n paartjie wat die Tuinroete wil verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Janet E
Saam met lewensmaat
5.0
We lived in a Boathouse down at the sea, everyone called us pretty privileged! Ons het lekker gebly en was uitgerus toe ons vertrek het. Rubert's Boat...
Sien meer
Okt 2024
Michiel B
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, idillies. Ons het 'n wonderlike tyd by Rubert's Boathouse gehad. Die uitsig vanuit die huisie is asemrowend en die foto's was nes op die ...
Sien meer
Sep 2024
Elijah B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend mooi view, vriendelike diens. Ek en my vrou het dit vreeslik baie geniet. Ons 31ste huweliksherdenking sal ons beslis nie vergeet met die m...
Sien meer
Sep 2024
Ian D
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay in this comfy room with amazing views. Great stay in this comfy room with amazing views and all the amenities you'd need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Shirli C
5.0
Comfortable. Perfect little place with everything you need, a stunningly comfortable bed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Anemoonlaan 78, Brenton op see, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rubert's Boathouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoonlaan 78, Brenton op see, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb096a56e312519763f4db9b9ebcfb9bae648c2343d9be9e4f106d977c82777a4318c22beae2b7edf35817c8561e5faf0dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 78 Anemone Avenue Brenton On Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.071225421275 23.020650108884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang