Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruby-weg 18, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R828 R746 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ruby Cottage bied 'n romantiese en rustige wegbreek van die stad aan 'n paartjie of vriende op 'n veilige landgoed in Mooikloof area, Pretoria-Oos.

Bowenal is hierdie kothuis “off grid”, so jy kan voortdurend die gerief van Wi-Fi, water en elektrisiteit geniet.

Hierdie gerieflike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor aparte 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad, wasbak, grimeer/skeer verligte spieëlkas en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuisie met twee induksie plate, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas/fieskas (met water dispenser) tee- en koffiemaakgeriewe. Hier is ook ‘n wasmasjien en tuimeldroër vir jou gerief. Die sit area kyk uit oor die Koi dam en beskik oor koffie tafel, 2 sitplek rusbank, pedestal kassies en pragtige persiese tapeit.

Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.

Gaste kan maaltye op die gemeubileerde stoep en vele pragtige hoekies in die tuine geniet. Die uitsig en veral sonsopkoms en sonsondergang is asemrowend. Daar is ook ‘n heerlike swaai bank wat oor die oor die dam en tuin uitkyk naby die groot braai area. Verder kan jy die wandelpadjies deur die mooi plantegroei geniet. Die estate bied ook baie veilige oefen en stap strate..

Die swembad is ‘n lieflike ontspannings en oefening area (single lap pool) waar jy kan terug lê op heerlike son banke of aan jou fiksheid kan werk.

2,0km van Kung Fu Kitchen
2,0km van Arrie Nel Apteek
2,7km van Busstop7
3,5km van Jou Plaas Deli en Restaurant
3,6km van Trikes Sport Bar
3,6km van The Social Grill Restaurant
4,0km van Captain’s Island, Grootfontein
4,0km van Die Bos Restaurant
4,3km van Woodlands Hopping Centre
4,9km van Grootfontein Bike Park
5,2km van Netcare Pta East Hospital
5,5km van Parkview Shopping Centre
6,0km van Klitsgrass Drumming
6,2km van Carlita’s Restaurant, The Hills
6,5km van Rademeyers Venue, Restaurant en Nature Reserve
6,8km van Acrobranch Garsfontein
7,3km van Urban Fields Deli & Restaurant
8,5km van Nkwe Plesier Oord
9,2km van City Rock
9,3km van Wolwespuit Nature Reserve, bike park, PLTFRM & Clay Cafe
10km van Menlyn Shopping Centre
33km OR Tambo International Airport

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hanli Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Ruby-weg 18, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Ruby Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R828
R 828 R 746
per nag (plek vir 2)
Vanaf R828
R 828 R 746
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruby-weg 18, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bc694e9407a0604fccad5600a6a614e664ee81bd087aec4eb4fef796e2b5ecbe63c5ac2dcbd472cd7471b4024cec0edcc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R828 nouVanaf R745 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 18 Ruby Road Mooikloof 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.852426005659 28.342759698545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang