Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruby-weg 18, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R828 R745 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ruby Cottage bied 'n rustige wegbreek vir 'n paartjie of vriende op 'n veilige landgoed in Mooikloof, Pretoria. Die omgewing bied baie aktiwiteite, winkel sentrums en 'n fees op keuses van restaurante. Dan is Ruby Cottage ook naby aan Netcare Pretoria Oos vir enige mediese besoeke.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en groot hangkaste. Die TV, werkruimte met 'n opvou lessenaar en stoel is hier vir jou gerief en ontspanning.

Badkamer is modern en toegerus met 'n bad, stort, toilet en beligte grimeer/medisyne kassie. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuisie wat toegerus is met induksie plate, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en tuimeldroër. Was-en-stykgoed kan ook gedoen word met vooraf reeling. Die sit area het 'n rusbank, kassies en koffietafel wat uitkyk oor die lieflike Koi dam. Gratis Wi-Fi en parkering is beskikbaar.

Gaste kan maaltye binneshuis of in die pragtige tuin geniet. Veilige en gratis parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Ruby-weg 18, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R828
R 828 R 745
per nag (plek vir 2)
Vanaf R828
R 828 R 745
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruby-weg 18, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bc694e9407a0604fccad5600a6a614e664ee81bd087aec4eb4fef796e2b5ecbe63c5ac2dcbd472cd7471b4024cec0edcc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R828 nouVanaf R745 per nag (plek vir 2) 18 Ruby Road Mooikloof 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.852426005659 28.342759698545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang