Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Granatum

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Selesta C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wat bitter lekker. Dit was 'n vreeslike mooi plek. Hulle het als wat 'n mens nodig het en meer. Binne is dit pragtig. Baie mooi gedoen en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Ruby Granatum
Baie dankie vir die pragtige resensie, altyd lekker om so 'n gas te verwelkom!

Nabeela A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wholesome. Peaceful, most comfortable and has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gekuier en goeie klientediens. Ons sal weer daar bly. Ons het baie lekker daar gekuier. Alles wat nodig was, was beskikbaar in die kamer, en dit was baie skoon en netjies. Daar was selfs 'n paar verrassings soos Netflix en 'n lang spieël wat vir my van nut was aangesien ek reggemaak het vir 'n troue. Ons was ook nie bekommerd oor loadshedding nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Ruby Granatum
Gaste soos julle is altyd weer welkom!

Marita S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Mooi veilige omgewing. Rustige verblyf. Heerlike verblyf. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Ruby Granatum
Ons verwelkom jou graag terug!

Danie S
1 nag
4.0
Apr 2024

Presies wat ons nodig gehad het. Heerlik. Ons wou net oornag, en hierdie is perfek vir dit en meer! Baie gerieflik weg van die lawaai. Rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco C
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Rustige, veilige en baie netjiese verblyf wat waarde vir geld bied. Dit was werklik 'n plesier om daar te bly. Dit het 'n rustige plattelandse atmosfeer, naby die stad. Daar is 'n lieflike braaiplek met alles wat nodig is vir selfsorg. Die verblyf is skoon, netjies en die kliëntediens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Ruby Granatum
Wanneer kom kuier julle weer?

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Vuuren-weg 45, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb1361988602abe469efd16aede6f08447c1761856be6b0963bd6e6fd50c86b3d115621e7016a503394f80dbe7867a1385ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 45 Van Vuuren Road Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.045534 26.141029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang