Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Granatum

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Vuuren-weg 45, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ruby Granatum bied gerieflike selfsorgverblyf in Bainsvlei, net buite Bloemfontein en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek, terwyl hulle naby nodige geriewe en winkels is.

Verblyf word in 6 eenhede gebied en elkeen het slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 1 eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het ook 'n kinderbed. Elke en suite-badkamer het 'n bad en stort of net 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is ook 'n TV, WiFi, braai-area, privaat ingang, meubels, veilige parkeerplek en sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Selesta C
Gesin met klein kinders
5.0
Wat bitter lekker. Dit was 'n vreeslike mooi plek. Hulle het als wat 'n mens nodig het en meer. Binne is dit pragtig. Baie mooi gedoen en netjies.
Sep 2024
Nabeela A
Gesin met klein kinders
5.0
Wholesome. Peaceful, most comfortable and has everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Chanelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier en goeie klientediens. Ons sal weer daar bly. Ons het baie lekker daar gekuier. Alles wat nodig was, was beskikbaar in die kamer, en di...
Sien meer
Apr 2024
Marita S
5.0
Mooi veilige omgewing. Rustige verblyf. Heerlike verblyf. Waarde vir geld.
Feb 2024
Jaco C
5.0
Rustige, veilige en baie netjiese verblyf wat waarde vir geld bied. Dit was werklik 'n plesier om daar te bly. Dit het 'n rustige plattelandse atmosfe...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Vuuren-weg 45, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink Ruby Granatum het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Vuuren-weg 45, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb1361988602abe469efd16aede6f08447c1761856be6b0963bd6e6fd50c86b3d115621e7016a503394f80dbe7867a1385ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 45 Van Vuuren Road Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.045534 26.141029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang