Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Rose Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het lekke geëet, lekke gekuier en lekke geslaap! Rube Rose Gastehuis was 'n aangename, vriendelike en topgasvrou-ervaring. Van die oomblik wat ons in die Garage gestop het, het die gasvrou ons ontvang met warmte en ongelooflike vriendelikheid. Dit het liggies begin reën toe ons daar gestop het en sonder enige moeite is daar sambrele gegee sodat ons nie nat sou reën nie. Die kamers en badkamers is skoon netjies en net genoeg. Die beddens was sag en mooi oorgetrek. Die plek is privaat, veilig en het die mooiste tuin en stoep waarop mens rustig kan sit en ontspan. Die ontbyt wat ons gehad was 5-ster. Heerlik en met soveel moeite aangebied. Die hele gastehuis is smaakvol gedekoreer en dit was heerlik om in die sitkamer te onstpan en te kuier. Ons het al die voorreg gehad om by 'n paar gastehuise te bly ons lewens, hierdie een beat al die vorige ervarings. Dankie julle. Dankie Carien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Goosen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Die kuier was baie lekker. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Veiligheid baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Asemrowend, gemaklike atmosfeer. Dit was so gerieflik en 'n vriendelike omgewing het so tuis gevoel. Sal definitief weer gebruik maak van die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elke V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Alles is pragtig en netjies. Die ideale ligging wanneer jy Moreleta kerk wil besoek. Ons verblyf by Ruby Rose was heerlik en ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Die ontbyt was 'n groot bederf en uit die boeke uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Ruby Rose Guest House
Baie dankie Jana, dit was 'n voorreg om julle gasvrou te wees. Groete

Wendy J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Very clean, friendly staff and a breathtaking environment. It was so peaceful and beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld, netheid, gasvryheid en sommer net lekker! 'n Juweeltjie wat ontdek moet word! Pragtige dekor, rustigheid, uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Ruby Rose Guest House
Baie dankie Dalene, ek waardeer jou resensie. Ek hoop om julle weer te sien. Groete Carien

Martie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Spesiale ervaring, baie mooi woning en nog mooier oomblikke. Ongelooflike ervaring, alles was daar en alles was op hulle plek soos bv. spieëls, kragproppe, koffie, tee, ontbyt, beddegoed en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Ruby Rose Guest House
Baie dankie Martie, wonderlik om so 'n netjiese, dankbare gas soos julle te bedien. Voorspoed! Carien

Nicky P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great place to stay. Beautiful home with a friendly owner. The bedroom was spotless and the breakfast yummy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Ruby Rose Guest House
Thank you, Nicky. I appreciate it. Hope to see you again soon. Regards Carien

Maryke S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

What a pleasant experience. We had the best time. The service and attention to detail was next level. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Ruby Rose Guest House
Baie dankie Maryke, waardeer jou mooi woorde. Altyd welkom!

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Eersteklas verblyf en gasvryheid. Ons verblyf was uitstekend en ons gasvrou, Carien, het ons bederf met 'n heerlike ontbyt. Alles is pragtig netjies en veilig. Ek kan Ruby Rose Guest House sonder twyfel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Ruby Rose Guest House
Baie dankie vir julle terugvoer, hoopvons sien julle binnekort weer. Groete Carien

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 700, Moreleta Park, Pretoria, 0167, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb635f1c49d24a6ca71ba51f06b2427755d1f1187e1d6cf2a81bf6dd598a19fc23aa52b8dbde2dd5d77afaafef64f835a66e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 700 Picasso Street Moreleta Park 0167 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.829755313894 28.293402457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang