Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Rose Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Ruby Rose Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wendy J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy J

Very clean, friendly staff and a breathtaking environment.

It was so peaceful and beautiful surroundings.

Dalene B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

Waarde vir geld, netheid, gasvryheid en sommer net lekker!

'n Juweeltjie wat ontdek moet word! Pragtige dekor, rustigheid, uitstekende diens.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie Dalene, ek waardeer jou resensie. Ek hoop om julle weer te sien. Groete
Carien

Ruby Rose Guest House
Martie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Spesiale ervaring, baie mooi woning en nog mooier oomblikke.

Ongelooflike ervaring, alles was daar en alles was op hulle plek soos bv. spieëls, kragproppe, koffie, tee, ontbyt, beddegoed en vriendelike ontvangs.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie Martie, wonderlik om so 'n netjiese, dankbare gas soos julle te bedien. Voorspoed!
Carien

Ruby Rose Guest House
Nicky P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky P

Great place to stay.

Beautiful home with a friendly owner. The bedroom was spotless and the breakfast yummy.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Thank you, Nicky. I appreciate it. Hope to see you again soon.
Regards
Carien

Ruby Rose Guest House
Maryke S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

What a pleasant experience.

We had the best time. The service and attention to detail was next level. We will be back!

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie Maryke, waardeer jou mooi woorde. Altyd welkom!

Ruby Rose Guest House
Tjaart C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart C

Uitstekend!

My dogter en haar vriendin was baie gelukkig met die verwelkoming en algemene diens.

Susan L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Eersteklas verblyf en gasvryheid.

Ons verblyf was uitstekend en ons gasvrou, Carien, het ons bederf met 'n heerlike ontbyt. Alles is pragtig netjies en veilig. Ek kan Ruby Rose Guest House sonder twyfel aanbeveel.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, hoopvons sien julle binnekort weer. Groete
Carien

Ruby Rose Guest House
Karien S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

Baie lekker.

'n Beter gasvrou as Carien gaan jy nie kry nie. Sy laat mens welkom en tuis voel en gaan uit haar pad om van hulp te wees. Het baie lekker gekuier, baie dankie, Carien.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie, Karien. Wardeer. Hoop ons sien julle weer. Groete.

Ruby Rose Guest House
Andre H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Excellent place to stay fpr a few days when having a family member having an operation at netcare pretoria east hospital.

Carien was a wonderfull host, breakfast was fantastic, the room was imaculate clean, a bargain was the car that is safely parked in a closed garage.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie waardeer. Hoop ons sien jou binnekort. Groete

Ruby Rose Guest House
Karin B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Heerlik! Gasvrou uitstekend.

Vriendelik ontvang. Baie smaakvol en netjies. Ontbyt uit die boonste rakke!

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie Karin hoop ons sien julle binnekort vir n laang kuier.
Groete
Carien

Ruby Rose Guest House
Fouché E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouché E

Pragtige gastehuis.

Met ons aankoms is ons hartlik ontvang. Die kamer was silwerskoon en baie gerieflik. Die eienaar Carien was baie tegemoedkomend aan ons behoeftes. Ons sal weer daar bly.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Fouche en Elana
Baie dankie vir die terugvoer. Julle was baie bedagsame gaste.

Groete
Carien

Ruby Rose Guest House
Sandra R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R

Baie aangenaam.

Als was puik. Heerlik geslaap op ordentlike beddens en kraakvars beddegoed. Ontbyt was keurig en pragtig voorgesit. Sal beslis aanbeveel.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie Sandra. Hoop ons sien julle gou weer.

Ruby Rose Guest House
Belinda P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P

Baie gesellig, heerlike ontbyt.

Bsie netjies en moeite gedoen met die ontbyt. Dankie.

Erich T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich T

Ontbyt was heerlik. Vriendelik en gasvry.

Stil en gerieflik. Sal beslis weer daar gaan bly wanneer ons weer Pretoria toe gaan.

Belinda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda P

Baie skoon en netjies met vriendelike ontvangs.

Baie lekker geslaap met vriendelike ontvangs.

Janine C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine C

Great breakfast.

Carien is a great host. Breakfasts are healthy, tasty and different every time.

Johan H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Dit was 'n baie aangename ondervinding.

Ek kan Ruby Rose vir enige reisiger ten sterkste aanbeveel. Alles is pragtig en die gasvryheid is van uitstaande gehalte.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie Marilize. Hoop ons sien julle gou gou weer. Groete,
Carien

Ruby Rose Guest House
Marisa M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M

Ongelooflik lekker.

Wat 'n pragtige gastehuis. Ons is met die intrap slag deur die gasvrou (Carien) verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Sy doen baie moeite met alles wat sy doen en dit het vir ons soos 'n tweede huis gevoel. Ons praat nie eers van die heerlike ontbyt wat ons gekry het nie. Ons sal beslis weer by Ruby Rose oorbly. Selfs die omgewing is lekker rustige en naby alles.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente, ek waardeer dit. Kom gerus weer kuier.
Groete
Carien

Ruby Rose Guest House
Elsabe V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Fantasties.

Wat 'n lekker plek! Vriendelikste ontvangs, die kamer was mooi. Mens kan sien daar is liefde vir die Gastehuis in elke detail. Sal definitief elke keer daar gaan slaap as ons in die area is. Dankie tannie Carien, ons kom kuier gou weer!

Lezandi E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandi E

Baie mooi en netjies.

Vriendelike diens ons was regtig lekker bederf met ontbyt en alles so mooi netjies. Ons het heerlik geslaap.

Wimpie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie D

Vriendelike ontvangs en huislike gevoel.

Voel onmiddelik tuis en gasvrou is baie besorg oor kliënte se welstand en gemaklikheid.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop dit gaan goed met julle.
Groete
Carien

Ruby Rose Guest House
Ilandi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilandi M

Cosy, warm and beautiful.

A lovely guesthouse with a homely atmosphere and the most delightful host. Impeccable attention to detail. Neat and tidy with everything you need. We will most definately be staying over again. We were also spoiled with a delicious, mouthwatering breakfast. Felt so welcome and at home. Absolutely amazing.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie Ilandie julle is sulke aangename mense. Julle is baie welkom om weer te kom oor bly. Groete
Carien

Ruby Rose Guest House
Monica D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Onverbeterlik.

Ons aand by Ruby Rose was fantasties. Alles was skoon en netjies. Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Lieflike, stil gebied. Die allerheerlikste ontbyt - keurig voorgesit en 'n wenner. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Anja S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S

Romantiese Wegbreek, weer en weer.

Ruby Rose is ñ fantastiese keuse vir enige iemand, veral paartjies wat ñ romantiese wegbreek soek. Ons is gereelde kliënte en Valentynsdag was asemrowend spesiaal. Die gebak en ontbyt is uit die boonste rakke. ons Valentynsdag-ontbyt was ongelooflik. Veral die yogurt met muesli en vars vrugte. Om nie eers die appelrose-gebak te noem nie. Kamer is netjies en mooi versier. Tuin is pragtig en goed na gekyk met 'n lieflike romantiese cazebo. Die eienares is wonderlik, vriendelik en baie behulpsaam. Daar was ook genoeg privaatheid. Hierdie is beslis ñ tuiste waarheen ons oor en oor sal gaan. Spesiaal verby, beste verblyf in Pretoria. Baie dankie aan die wonderlike eienaar. Elke oomblik daar is spesiaal. Groete, Anja

Elize L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize L

Pragtige, netjiese plek. Ongelukkig geen pivaatheid nie.

Die gastehuis is pragtig, skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang en ontbyt was uit die boonste rakke. Ongelukkig het ons geen privaatheid gehad nie. Die gasvrou moet die gaste privaatheid gee. Ons het die 2de aand se verblyf gekanselleer oor hierdie rede.

Gerrie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V

Het aan al ons verwagtings voldoen.

Sien sterre.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie Maria waardeer. Hoop om julle weer te sien.

Ruby Rose Guest House
David K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K

My verblyf was awesome gewees.

Carien, baie dankie vir al jou gasvryheid en vriendelike ontvangs en vir die baie lekker aandete en ontbyt. Mag jou gastehuis en jy geseënd wees.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie, David. Dit was vir my 'n groot plesier om jou te dien.

Mooi dag.

Ruby Rose Guest House
Wilma B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Pragtig en rustig.

Baie dankie, Carien, vir jou gasvryheid en alles van die beste met jou mooi plekkie. Indien ons weer benodig sal ons definitief terugkeer.

Riana H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H

Vriendelike en gasvrye gasvrou!

Ruby Rose is silwerskoon, smaakvol gemeubileer en die gasvrou is baie vriendelik en gasvry.

Wilma B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Pragtig en rustig.

Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet en sal beslis teruggaan.

Linda K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Netheid en gasvryheid is puik!

Ons het die oorbly baie geniet. Die plekkie was baie netjies en pragtig. Ons het baie lekker gerus en die ontbyt was hemels!

Annamie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamie M

Tuis en vriendelik.

Ons was baie vriendelik ontvang, huis is baie skoon en netjies!

Santie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Puik!

Ons het 2 nagte by Ruby Rose Guest House oorgeslaap. Die kamer was keurig gemeubileer, die ontbyt was heerlik en die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Dit was gerieflik naby aan restaurante en winkelsentrums. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap en kan dit aanbeveel!

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Sien uit om julle terug te verwelkom. Groete Carien

Ruby Rose Guest House
Adele V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Uitstekenend.

Baie professioneel, netjies en gerieflik.

Liza L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L

Baie skoon, netjies en naby Netcare Pretoria-Oos Hospitaal.

Huis weg van huis. Carien, baie dankie vir hulp en vriendelikheid. Perfek geleë naby winkels en Pretoria-Oos Hospitaal.

Linette V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette V

'n Fantastiese, mooiste gastehuis ooit!

Ons was hartlik ontvang, ons het dadelik tuis gevoel. Carina het 'n ekstra myl geloop om ons spesiaal en tuis te laat voel. Dit is die mooiste en netjieste gastehuis waar ons nog gebly het. Beveel die gastehuis met 'n geruste hart aan. Nogmaals dankie vir als.

Ronel S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Dit was baie aangenaam.

Ruby Rose Gastehuis is 'n baie netjiese gastehuis wat jou die gevoel van 'n tuiste gee. Die diens was uitstekend en eienaar baie vriendelik en gasvry. Ek sal Ruby Rose Gastehuis enige tyd aanbeveel.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Baie dankie waardeer julle terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien

Ruby Rose Guest House
Vernon P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon P

Relaxing.

Heerlik, stil en rustig. Carien is baie aangenaam en vriendelik en gaan uit haar pad uit om verblyf so gemaklik en rustig as moontlik te maak. Die gastehuis is sentraal geleë en nie ver van die inkopiesentrums en Pretoria-Oos hospitaal nie. Ideaal vir reisigers en besigheid.

Ruby Rose Guest House se terugvoer

Hi Vernon,
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jou weer te ontvang.

Ruby Rose Guest House
Yvonne Swanepoel S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne Swanepoel S

Great diens en baie gesellig.

Gasvrou maak mens baie welkom voel, veilig en lekker gesellig.

Marilie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie V

Onbeskryflik lekker.

Carina van Ruby Rose gaan uit haar pad uit om dit ‘n heerlike ervaring te maak vol liefde en lekkernye.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 700, Moreleta Park, Pretoria, 0167, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb635f1c49d24a6ca71ba51f06b2427755d1f1187e1d6cf2a81bf6dd598a19fc23aa52b8dbde2dd5d77afaafef64f835a66e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 700 Picasso Street Moreleta Park 0167 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.829755313894 28.293402457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang