Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Rose Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Michelle E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie lekker en rustig gewees. Ek sou verkies het dat die ontbyt ingesluit moes gewees het in verblyf. Die prys is bietjie baie net om te oornag vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rheeder V
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Lekker. Ja, baie netjiese en ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theo-leighton D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Netjies, modern, gemaklik met vriendelike diens! Sal enige tyd weer daar gaan bly as ek in die Swartland draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Besta
Ruby Rose Guest House
Hoop ons sien jou in die somer Theo! Baie groete, Bester

Luta R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Lovely, spacious, modern. Friendly and accommodating staff, beautiful garden and spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Besta
Ruby Rose Guest House
We hope to see you in warmer weather next time. Kind regards, Bester

Elane B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2020

Heerlike verblyf, mooi en netjies, absolute waarde vir geld. Bester was so vriendelik en behulpsaam. Hy is beslis 'n groot aanwins vir die gastehuis. Sal beslis weer bespreek as ons in Riebeeck-Wes moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alinda P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Dit was 'n wonderlike wegbreek, en vriendelikheid en gasvryheid! Ek beveel 100% Ruby Rose aan! Winter of Somer, die plek is ideaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Besta
Ruby Rose Guest House
Baie dankie Alinda. Dit was 'n plesier om jou en jou kinders hier te hê en sien uit na julle volgende besoek. Baie groete Bester

Liezl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Wonderlik, deftig, elegant en romanties! Die gasheer was ongelooflik. So vriendelik en verwelkomend, konstant geglimlag. Ons het in die wittebroodsuite gebly en dit is verbasend mooi. Daar is 'n lieflike bad, instap-stort, massiewe bed met die beste beddegoed, lugversorging, koffiemasjien, ens. Buite kan 'n mens in die tuin ontspan op stoepmeubels onder die bome, gaan swem of op die stoep sit. Dit is waarlik 'n ongelooflike gastehuis en ek sal dit oor en oor bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Besta
Ruby Rose Guest House
Good day Liezl, We hope to see you again as soon as possible!

Chantelle C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2019

Goeie waarde vir geld. Goeie waarde vir geld, met pragtige en luukse kamers. Personeel baie vriendelike en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Dit was die geld werd, bekostigbaar, 5 ster-verblyf en asemrowend mooi. Sal definitief langer daar wil bly as net 1 aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Besta
Ruby Rose Guest House
Dankie Kaylene Jammer dat julle so min tyd gehad het en hopelik sien ons julle binnekort weer. Baie groete Bester

Mrs Marie Stassen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Very neat and clean, excellent service. I would recommend Ruby Rose Guest House to people, and the price is wonderful, Very neat and clean, staff amazing. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Besta
Ruby Rose Guest House
Dear Marie, Thank you very much. We are looking forward to seeing you again. Kind regards, Bester

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Besta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sendingstraat 12, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPbdLQ2XOdRFsu06UBrxudi2zYH8TLy4j0bs5sQSvsrHz5dyYNC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 12 Sending Street Riebeeck West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.347734 18.869766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang