Ruby Rose Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Besta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle E - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gewees.
Rheeder V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Theo-leighton D - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, modern, gemaklik met vriendelike diens!
Ruby Rose Guest House se terugvoer
Hoop ons sien jou in die somer Theo!
Baie groete,
Bester
Luta R - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely, spacious, modern.
Ruby Rose Guest House se terugvoer
We hope to see you in warmer weather next time.
Kind regards,
Bester
Elane B - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf, mooi en netjies, absolute waarde vir geld.
Alinda P - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike wegbreek, en vriendelikheid en gasvryheid!
Ruby Rose Guest House se terugvoer
Baie dankie Alinda. Dit was 'n plesier om jou en jou kinders hier te hê en sien uit na julle volgende besoek. Baie groete Bester
Liezl S - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderful, fancy, elegant and romantic!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik, deftig, elegant en romanties!
Die gasheer was ongelooflik. So vriendelik en verwelkomend, konstant geglimlag. Ons het in die wittebroodsuite gebly en dit is verbasend mooi. Daar is 'n lieflike bad, instap-stort, massiewe bed met die beste beddegoed, lugversorging, koffiemasjien, ens. Buite kan 'n mens in die tuin ontspan op stoepmeubels onder die bome, gaan swem of op die stoep sit. Dit is waarlik 'n ongelooflike gastehuis en ek sal dit oor en oor bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ruby Rose Guest House se terugvoer
Good day Liezl,
We hope to see you again as soon as possible!
Chantelle C - Mei 2019
Algehele gradering
Great value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld.
Goeie waarde vir geld, met pragtige en luukse kamers. Personeel baie vriendelike en hulpvaardig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kaylene M - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was die geld werd, bekostigbaar, 5 ster-verblyf en asemrowend mooi.
Ruby Rose Guest House se terugvoer
Dankie Kaylene
Jammer dat julle so min tyd gehad het en hopelik sien ons julle binnekort weer.
Baie groete
Bester
Mrs Marie Stassen S - Mei 2019
Algehele gradering
Very neat and clean, excellent service.
Ruby Rose Guest House se terugvoer
Dear Marie,
Thank you very much. We are looking forward to seeing you again.
Kind regards,
Bester
Liezl U - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek en so kalm en rustig!
Ruby Rose Guest House se terugvoer
Looking forward to see you again
Mariaan D - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik, fantasties!
Ruby Rose Guest House se terugvoer
Sien baie daarna uit om julle weer te sien
Melitta S - Feb 2019
Algehele gradering
Great stay at Ruby Rose.
Marine T - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige, gemaklike kamer. Perfek vir rustige wegbreek.
Jeanelle S - Jan 2019
Algehele gradering
So fantasties ons het sommer nog 'n ekstra 2 dae gebly!
Kim W - Jan 2019
Algehele gradering
Perfect break-away!
Trish M - Apr 2019
Algehele gradering
Loved the tranquillity and hospitality.
Bob M - Jan 2019
Algehele gradering
Magnificent room.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Manjifieke kamer.
Het verblyf by Ruby Rose geniet. Pragtige kamer en uitstekende diens. Ek sal dit aan enige iemand aanbeveel. Goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
William M - Feb 2019
Algehele gradering
Exceptional value for money.
Antoinette U - Mrt 2019
Algehele gradering
Die Nespresso-masjien was 'n wenner!
David H - Aug 2019
Algehele gradering
Nie te sleg nie.
Phil L - Feb 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Jacobus J - Apr 2019
Algehele gradering
Friendly, excellent service and centrally located.
Claire C - Okt 2019
Algehele gradering
Die kamers is baie klein en was vuil toe ons daar aankom.
Jenaid C - Okt 2019
Algehele gradering
Baie swak!
Ruby Rose Guest House se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, u kamer is persoonlik deur myself gekontroleer, sodat die kamer skoon was. Ontbyt word van 7:00 tot 12:00 aan gaste bedien.
Irene E - Des 2018
Algehele gradering
Very friendly hosts. Clean rooms. Friendly staff.
Johan R - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike sorgvrye, aangename ondervinding.
Leandra L - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en baie modern!
Maryke V - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige plek en net wat ons nodig gehad het.
Sinead Nicole M - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderful stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike verblyf!
Ons het net een aand oorgebly, maar dit is mooi versier en 'n netjiese gastehuis. Dit het 'n pragtige tuin met 'n swembad. Vriendelike en verwelkomende eienaars. Sal definitief weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anlie P - Jul 2018
Algehele gradering
Very friendly service, good accomodation!
Nico H - Jun 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Ursula B - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek! Ons het dit so geniet en ek sal dit definitief aan ander mense aanbeveel!
Marilize M - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Abrie S - Des 2018
Algehele gradering
Baie oulik!
Izak K - Des 2018
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Ryno S - Aug 2018
Algehele gradering
Pleasant stay, highly recommended.
Lize C - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige kamers.
Kobus S - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon kamers.
Mike M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Inandi S - Sep 2018
Algehele gradering
Wegbreek.
Ian M - Aug 2018
Algehele gradering
Found a gem.
Mieke M - Aug 2018
Algehele gradering
Oulike gastehuis met moderne dekor.
Denise S - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Hendrik V - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sendingstraat 12, Riebeeck-Wes, 7306, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang