Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruby Sands

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-weg Suid 16, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ruby Sands is in Ballito, 'n gewilde dorpie langs die Dolfynkus, geleë. Hierdie vakansiehuis bied wonderlike uitsigte oor die see en is stapafstand vanaf alle strande en plaaslike winkels en restaurante.

Die huis beskik oor 3 ruim slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 1 koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is perfek vir 4 kinders en beskik oor 2 enkelstapelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het ingeboude kaste. Daar is 'n gesinsbadkamer met 'n stort-oor-bad en 'n aparte gastetoilet.

Die goed gemeubileerde sitkamer en eetarea het lugversorging en skuifdeure wat na 'n groot vermaakarea lei. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n ysmasjien, 'n koffiemasjien, en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en kisvrieskas vir lang verblyf.

Die eiendom het 'n omskakelaar en werk op sonkrag tydens beurtkrag, alle proppe, yskas, waaiers en Wi-Fi. Die huis het sonkrag-geisers en die kombuis het 'n gasstoofblad.

Ruby Sands beskik ook oor 'n goed versorgde tuin, swembad en braai-area met 'n boma. Die eiendom is volledig ommuur en het alarmstelsels, met outomatiese hekke en 'n motorhuis. Neem asseblief kennis dat Ruby Sands nie 'n onderverhuur is nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lyndie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Minerva-weg Suid 16, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ruby Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-weg Suid 16, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83f6140978b8f0dcea08ccfb92ef1ddddf0c6ceec1299db48634fbaf5b3089c1df14af82ca7eb791e52e36c4be4e96631065?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 21 5 1 5 16 Minerva South Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541297 31.214214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang