Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rudman Townhouses

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Rudman Townhouses
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lauren S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Will stay at Rudman Townhouses again if we ever need accommodation again.

Enjoyable. The chocolates and sherry were a surprise.

Johan F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Baie vriendelike diens en gemaklike uitlegging van eenheid.

Baie rustig en stil, naby geleë aan sentrum.

Linda H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Superskoon en gerieflike eenhede. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Sal definitief weer daar oornag en kan Rudman aanbeveel vir akkommodasie.

Ronel C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Maklik om te kry, goed geleë.

Baie netjies. Goed toegerus en ń bed wat baie gemaklik slaap.

Steph V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph V

Netjies en gerieflik.

Ek bly altyd by Rudman as ek besigheid doen in Boksburg. Dit is naby alles. Die mense daar is altyd vriendelik en dit is waarde vir jou geld. Dankie.

Mornay A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay A

No words can describe how safe I feel everytime I stay at Rudman Townhouses and all staff amazingly friendly and always eager to assist where possible. Well done as I will be back in August 2022, thank you.

Absolutely loved the stay, as I had exams writing online with a stable Wi-Fi strength. I locked the rooms door where I wrote and the amazing lady cleaned quietly on the other side, wow.

Salo G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salo G

Very neat, and tidy. We felt safe and loved the personal touch and welcome gifts.

Very neat, and tidy. We felt safe and loved the personal touch and welcome gifts.

Steph V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph V

Altyd waarde vir geld.

Ek bly altyd by Rudman Townhouses as ek kom vir my jaarlikse AGM. Baie skoon en vriendelike diens. Baie dankie.

Charleen B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen B

Pragtige skoon eenheid. Kan dit beslis aanbeveel!

Ons was baie beïndruk met die eenheid se netheid, kwaliteit meubels en linne. Die eenheid is pragtig uitgelê. Ons het dit beslis baie geniet!

Melanie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Home away from home.

Beautiful place. Love the location. Really clean. Staff really friendly. Felt like home.

Riaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Maklik, gemaklik, skoon en veilig.

Ons het laat-middag aangekom. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Hy het ons baie gerus laat voel en kon al ons vrae beantwoord. Daar is 24 uur-sekuriteit. Sal definitief weer Rudman se gasvryheid gebruik.

Magda M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Goed.

Sien sterre.

Eddie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie B

Uitstekende diens. Uiters bekwame personeel.

Beste verblyf. Netjies en skoon. Baie hulpvaardige personeel.

Janette M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette M

Gemaklike verblyf baie naby aan verskeie geriewe.

Woonstel is baie goeie waarde vir geld en regtig gemaklik om in te bly. Ek was daar met my twee kleintjies en wat baie sleg was, was dat ons nie vooraf geweet het dat die woonstel teenaan die pad is nie. Ek verstaan dat niks aan die geraas gedoen kan word nie, maar inligting hieroor hoort in die beskrywing van die spesifieke woonstel te verskyn. Karre jaag heelnag en sommer weer vroegoggend in die pad af. Dit is niks lekker nadat ek van Kaapstad af gery het nie en baie moeg was! Verder was dit perfek vir wat ons nodig gehad het.

Pine P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pine P

Skoon en netjies. Vriendelike personeel.

Met die heropen van OR Tambo Lughawe kan vliegtuiggeraas 'n steurnis wees. Wanneer die Sportskroeg by Ferreiras aan die gang is op sekere aande, is die doef-doef van die musiek irriterend. Verder was die verblyf baie aangenaam.

Steph V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph V

Value for money and very luxurious.

Very cosy and comfortable. Value for money. Our second-year using Rudman Townhouses and will always use them.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld en baie luuks.

Baie gesellig en gerieflik. Waarde vir geld. Ons tweede jaar hier en sal dit altyd gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

H H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H H

Lekker gebly in 'n netjiese, skoon plek.

Die eenheid was baie skoon, netjies en agtermekaar. Dit word elke dag gediens. Personeel is baie hulpvaardig. Die enigste klein klagte is i.v.m. die warm water. Die eerste oggend het ons nie warm water gehad het nie, blykbaar a.g.v. 'n pap battery in die gasgeiser en die toevloei van warm water is nie egalig nie. Die ligging van die meenthuis is gerieflik sentraal, maar raserig.

Johan P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Goed vir besigheid.

Sal weer die plek bespreek.

Simon S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S

A home away from home.

I liked the place with its cleanliness, security, spacious rooms and friendly staff. I will come back for that.

Rudman Townhouses se terugvoer

It was awesome meeting you and a pleasure to have you stay with us. Please do come again soon!

Rudman Townhouses
Estelle F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F

Wonderlik.

Baie lekker omgewing. Was so heerlik daar.

Rudman Townhouses se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Rudman Townhouses
Pr W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pr W

Gerieflik.

Bekostigbaar en baie veilig.

Rudman Townhouses se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelikheid

Rudman Townhouses
Landa F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landa F

Friendly service. Very neat and clean. Excellent value for money. Safe.

Friendly service. Very neat and clean. Excellent value for money. Safe and secure. Close to East Rand Mall and Birchwood Conference center.

Rudman Townhouses se terugvoer

Thank you for being such a friendly guest, Landa.

Rudman Townhouses
Louisa B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louisa B

Rustig, gemaklik en tevrede.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid skoon en netjies, goed ingerig. Verblyf is gemaklik.

Rudman Townhouses se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelikheid!

Rudman Townhouses
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ravenswood-straat, Jansenpark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3NzYxOWZjLTEyNTUtNGMzNS04YmY1LWYyNTc1MGRiZmNlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Ravenswood Street Jansenpark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.191545699494 28.243136554956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang