Rudman Townhouses
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ravenswood-straat, Jansenpark, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rudman Townhouses bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Boksburg. Dié eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe.
Rudman Townhouses bestaan uit 2 eenslaapkamer-woonstelle wat smaakvol versier is. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar ook 'n toegeruste selfsorgkombuis en 'n sitkamer met 2 slaapbanke.
Elke woonstel het verder 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die perseel bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek.
Rudman Townhouses is ideaal geleë naby 'n paar restaurante, winkelsentrums, malls, skole en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Ravenswood-straat, Jansenpark, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Rudman Townhouses het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ravenswood-straat, Jansenpark, Boksburg, 1459, Gauteng