Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rudman Townhouses

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ravenswood-straat, Jansenpark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rudman Townhouses bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Boksburg. Dié eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe.

Rudman Townhouses bestaan uit 2 eenslaapkamer-woonstelle wat smaakvol versier is. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar ook 'n toegeruste selfsorgkombuis en 'n sitkamer met 2 slaapbanke.

Elke woonstel het verder 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die perseel bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek.

Rudman Townhouses is ideaal geleë naby 'n paar restaurante, winkelsentrums, malls, skole en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Steph V
Besigheidsreis
5.0
Always excellent and friendly service. I use Rudman Townhouses annually and always get excellent and friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Lauren S
Saam met lewensmaat
5.0
Will stay at Rudman Townhouses again if we ever need accommodation again. Enjoyable. The chocolates and sherry were a surprise.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Johan F
5.0
Baie vriendelike diens en gemaklike uitlegging van eenheid. Baie rustig en stil, naby geleë aan sentrum.
Sep 2023
Linda H
Besigheidsreis
5.0
Superskoon en gerieflike eenhede. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Sal definitief weer daar oornag en kan Rudman aanbeveel vir akkommodasie.
Aug 2023
Ronel C
Saam met lewensmaat
5.0
Maklik om te kry, goed geleë. Baie netjies. Goed toegerus en ń bed wat baie gemaklik slaap.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ravenswood-straat, Jansenpark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Rudman Townhouses het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ravenswood-straat, Jansenpark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3NzYxOWZjLTEyNTUtNGMzNS04YmY1LWYyNTc1MGRiZmNlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Ravenswood Street Jansenpark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.191545699494 28.243136554956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang