Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rueby's Apartments

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Monica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was wonderlik. Die plekkie is pragtig en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies, mooi, modern, vriendelik! Vir seker! The place is pragtig en skoon en hulle bederf gaste met soveel ekstra vir gemak en gerief. Hulle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie mooi, netjiese en skoon verblyf. Ons het baie lekker gebly in die mooi en netjiese huisie. Dit is baie goed toegerus en maak voorsiening vir beurtkrag met 'n gasstoof en ligte. Ons is baie vriendelik ontvang. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Food for the soul. Prentjiemooi, veilig, skoon. Warm verwelkom. Sal hulle 100% weer ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Rueby's Apartments
Hallo Charmaine, kom kuier weer. Beplan om die huis te kry. Dié eenheid is baie gewild. Jammer dit was so koud in Dullies. Dankie vir jou geskrewe woorde. Dit was my voorreg om so netjiese gesin te onthaal het. Groete, Adri

Lizl K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Dis was baie lekker. Gasvryheid is puik. Ons het baie lekker gebly. Die bestuur en personeel is gefokus op jou en hulle sorg dat alles perfek is. Probleme word gou opgelos as dit opduik. Sal weer by hulle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Rueby's Apartments
Baie dankie jou positiewe terugvoer. Waardeer dit baie. Kom kuier gou Weer.

Zelma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ongelooflik! Baie dankie aan Adri wat ons vriendelik verwelkom het by Rueby's Apartments en ons sommer dadelik laat tuis voel het. 'n Pragtige plek wat ek vir seker sal aanbeveel om te bly. Dit het al ons verwagtinge oorskry. As jy net lekker wil ontspan en wegkom van die alledaagse gejaagde lewe is Rueby's Apartments die plek vir jou. Baie dankie Rueby's, jul het ons verblyf daar 'n belewenis gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Baie lekker gekuier. Baie dankie aan Abrie en sy span. Ons was heerlik verras met die baie detail in elke opsig. Baie netjiese eenhede en bied baie meer as die gewone gastehuis. Well done julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Puik. Fantasies. Dit is die beste verblyf wat ons nog in Dullstroom gehad het. Alles is perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Rueby's Apartments
Hallo Wynand, Baie Dankie, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Kom kuier weer by ons. Groete Qumé en Adri

Ricus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Soos 'n eregas behandel. Die plek was pragtig, en netjies! Die mense loop die ekstra myl met klein goedjies, soos 'n sak hout in jou braaier elke dag. Beskuit en koffie tot jou beskikking. 'n Inverter wat so bietjie help tydens beurtkrag. Hulle diens en behulpsaamheid was puik! Die kookware is kwaliteit "brands", my vrou was hiperbeïndruk! Ons kan net goeie goed van Rueby's sê. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Rueby's Apartments
Hallo Ricus, Baie dankie vir jou moeite om vir Rueby's n goeie resenssie te gee. Dit is n riem onder ons hart. Veral vir die personeel wat so hard werk om alles perfek reg te kry vir ons gaste. As jou vrou van die kombuisware wil koop, kan sy my enige tyd kontak. Dit is my primere besigheid - die verkoop van kwaliteit kombuisware. Al die linnegoed, handdoeke, cutlery, potte en panne ens. verkoop ek. Kom kuier weer by Rueby's. Groete Qumé

Venessa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Comfortable, close to town. A lovely stay at this beautiful establishment. Thank you for the warm welcome and for checking in to make sure we're OK throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Rueby's Apartments
Beste Vanessa, Baie dankie vir die positiewe resensie. Omdat ons nog nie lank op is nie is jy die eerste gas wat 'n verwysings los. Ons waardeer dit. Daarom as jul weer wil kom kuier bied ek vir jul n 15 % afslag aan. Herinner my net van my aanbod asb. Groete Qumé en Lynette

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d966bf7c2c4f9db605b20f3016640c6231755fbd10d6706c302e7b53aed15f82c348f6a222a90a6aee435a888ae9418e015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 606 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.415905196846 30.102181708707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang