Rueby's Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Monica V - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Nicole S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, mooi, modern, vriendelik!
Elsje V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese en skoon verblyf.
Shannon K - Aug 2023
Algehele gradering
Food for the soul.
Rueby's Apartments se terugvoer
Hallo Charmaine, kom kuier weer. Beplan om die huis te kry. Dié eenheid is baie gewild. Jammer dit was so koud in Dullies. Dankie vir jou geskrewe woorde. Dit was my voorreg om so netjiese gesin te onthaal het. Groete, Adri
Lizl K - Jul 2023
Algehele gradering
Dis was baie lekker. Gasvryheid is puik.
Rueby's Apartments se terugvoer
Baie dankie jou positiewe terugvoer. Waardeer dit baie. Kom kuier gou Weer.
Zelma O - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik!
Marlene V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Wynand S - Jul 2023
Algehele gradering
Puik. Fantasies.
Rueby's Apartments se terugvoer
Hallo Wynand,
Baie Dankie, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Kom kuier weer by ons.
Groete
Qumé en Adri
Ricus V - Mei 2023
Algehele gradering
Soos 'n eregas behandel.
Rueby's Apartments se terugvoer
Hallo Ricus,
Baie dankie vir jou moeite om vir Rueby's n goeie resenssie te gee. Dit is n riem onder ons hart. Veral vir die personeel wat so hard werk om alles perfek reg te kry vir ons gaste. As jou vrou van die kombuisware wil koop, kan sy my enige tyd kontak. Dit is my primere besigheid - die verkoop van kwaliteit kombuisware. Al die linnegoed, handdoeke, cutlery, potte en panne ens. verkoop ek.
Kom kuier weer by Rueby's.
Groete
Qumé
Venessa J - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable, close to town.
Rueby's Apartments se terugvoer
Beste Vanessa,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Omdat ons nog nie lank op is nie is jy die eerste gas wat 'n verwysings los. Ons waardeer dit. Daarom as jul weer wil kom kuier bied ek vir jul n 15 % afslag aan. Herinner my net van my aanbod asb.
Groete
Qumé en Lynette
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang