Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rueby's Apartments

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rueby's Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Dullstroom. Dit is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie wat op soek is na 'n naweekwegbreek ver van die gedruis van die stad.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorgwoonstelle wat onderskeidelik slaapplek bied aan 2 of 4 gaste. Die woonstel met slaapplek vir 2 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die ander woonstel het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die kleiner slaaparea. Die woonstel het 'n privaat en suite-badkamer met of 'n stort of 'n stort en 'n bad. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Elke woonstel het ook 'n leefarea en kombuis wat met 'n induksiekookplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Een van die woonstelle het ingeboude braaigeriewe en die ander het 'n lugbraaier. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n geslote hek

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Monica V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was wonderlik. Die plekkie is pragtig en ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Jun 2024
Nicole S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, mooi, modern, vriendelik! Vir seker! The place is pragtig en skoon en hulle bederf gaste met soveel ekstra vir gemak en gerief. Hulle sien on...
Sien meer
Mrt 2024
Elsje V
5.0
Baie mooi, netjiese en skoon verblyf. Ons het baie lekker gebly in die mooi en netjiese huisie. Dit is baie goed toegerus en maak voorsiening vir beur...
Sien meer
Sep 2023
Shannon K
Gesin met tieners
5.0
Food for the soul. Prentjiemooi, veilig, skoon. Warm verwelkom. Sal hulle 100% weer ondersteun.
Aug 2023
Lizl K
Gesin met tieners
5.0
Dis was baie lekker. Gasvryheid is puik. Ons het baie lekker gebly. Die bestuur en personeel is gefokus op jou en hulle sorg dat alles perfek is. Prob...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Rueby's Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d966bf7c2c4f9db605b20f3016640c6231755fbd10d6706c302e7b53aed15f82c348f6a222a90a6aee435a888ae9418e015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 606 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.415905196846 30.102181708707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang