Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rugged Rocks - Mermaids Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Natasha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was fantasties. Alles was lekker en skoon en die tannie het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en te verduidelik waar alles is. Ons gaan definitief weer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rugged
Rugged Rocks - Mermaids Cottage
Baie dankie Natasha. Julle was baie oulike gaste en het ons eenheid in 'n pragtige kondisie gelos. Baie dankie, dit word opreg waardeer. Jul is enige tyd weer welkom. Ons hoop om jul gou weer te sien! Vriendelike groete! Cathy - Rugged Rocks

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rugged Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 9

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 1 117
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 117
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69714f9486c7b69ad629593043b9e06b81a4bfe7d1069745a5bc4686b908f117d4101ee6b8029fccca5e323a15cef2531f56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 117 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 38 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6183338 26.8769651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang