Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruigtevallei Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Adri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die gasheer het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die oorslaap was 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gerieflik. Baie netjies, skoon en die mooiste uitsig van die Oranje Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Veilig en stil, maar steeds naby die N1-hoofweg. Pragtige omgewing onder die Gariepdam, vriendelike ontvangs, lekker gebraai en heerlik geslaap. Baie stil, weg van die lawaai, maar ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2024

Bevestigde verblyf het nie realiseer nie. Baie teleurgesteld in Ruigtevallei Lodge. Die verblyf wat ons bevestig het met 'n bad vir ons baba het nie realiseer nie. Ongeag van bewys van bevestiging, het die ontvangs laat weet die kamer is reeds aan ander gaste gegee. Die bestuur was onbehulpsaam en het geen verantwoordelikheid geneem nie. Ons het al vantevore 'n soortgelyke bedrag vir ander verblyf betaal en meer gekry. Alhoewel Ruigtevallei nie duur is nie, voel ek nie die lodge bied waarde vir geld nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Was vinnig in en uit maar het baie tuis gevoel. Goeie gasvryheid, sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewan P
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie rustige en veilige verblyf. Kamer was netjies en skoon. Daar is 'n mooi paadjie om te stap en die sonsak oor die rivier te sien. Die swembad is ook redelik skoon en verskaf die nodige ontspanning na 'n lang dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Was baie rustig, net oorgeslaap ongelukkig so nie die omgewing regtig gesien nie maar alles was goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Good value, friendly and helpful staff. Nice location, a bit overgrown by the river, tented camp looks awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Gerieflik en netjies. Ons het aanvanklik die kamer met 'n waaier bespreek en was verras met 'n kamer en lugversorger! Baie dankie vir die lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie netjies en skoon. Ons het baie laat eers arriveer, maar Chane het vir ons gewag. Die lodge se eenhede is baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar oornag. Baie naby die Gariep-damwal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4 van Plaas 190, Langs die R58, Gariepdam, 9922, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.648344522135 25.4825461717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang