+40
Gastehuis in Gariepdam

Ruigtevallei Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Erika L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Netjiese akkommodasie en baie rustig. Beslis, heerlik uitgerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Great room and beautiful location. We had a great stay after a long drive. Jaco greeted us outside and showed us where to park, even though we arrived late and in the rain. The room was clean and neat and had everything we needed for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Clean and neat units that are no fuss and a perfect stop over. A great stop over venue between Gauteng and the Eastern or Western Cape. The property also has some amazing scenery and is great for mountain biking and fishing down at the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Gerieflik, netjies en goed geleë. Ruigtevallei is 'n baie aangename oorslaap. Baie netjies en alles wat jy benodig. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Pragtige akkommodasie met genoeg plek vir karavaan. Juweel van 'n plek. Fantastiese oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit G
1 nag
5.0
Jan 2026

Gerieflik netjies. Was heerlik skoon en ruim. Ongelooflik lekker matrasse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Pleasant and enjoyed the communal kitchen. Very pleasant. Enjoyed listening to the sheep in the background, although we didn't see them. The concept of the communal kitchen is such a good idea and we were able to speak a bit to fellow travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit was 'n vinnige oornag stop, maar het lekker gebly. Ons het baie lekker vir 1 aand oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmari L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Mooiste Karoo plaas met Karoo gasvryheid. Die huisie was pragtig, netjies en skoon. Die swembad was 'n wenner. Ons kom definitief weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cally V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfect overnight stay. We stopped over on route from KZN to and from CT. The location is easy to find. The rooms are clean and comfortable, with everything you need. The gardens and pool are a great addition on a hot day. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.648344522135 25.4825461717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang