Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruigtevallei Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Desiree V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ontspannend, rustig, goeie diens - en baie cozy. Baie dankie! Het ons verwagtinge oortref. Sal definitief weer 'pitstop' daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Soniesig warm geslaap. Lekker gebly, dankie. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die gasheer het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die oorslaap was 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Ruigtevallei Lodge
Hi Adri! Dankie vir julle besoek! Hoo jul reis was lekker! Groete

Jp B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gerieflik. Baie netjies, skoon en die mooiste uitsig van die Oranje Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
1 nag
4.8
Sep 2024

Baie tuis gevoel en baie vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly en warm geslaap. Die mense is baie vriendelik en gasvry en het vir seker gemaak dat ons alles gehad het wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle N
1 nag
4.8
Sep 2024

Mense is gasvry en het veilig gevoel. Het net 1 nag oorgebly. Mense is gasvry. Beddens is baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2024

Bevestigde verblyf het nie realiseer nie. Baie teleurgesteld in Ruigtevallei Lodge. Die verblyf wat ons bevestig het met 'n bad vir ons baba het nie realiseer nie. Ongeag van bewys van bevestiging, het die ontvangs laat weet die kamer is reeds aan ander gaste gegee. Die bestuur was onbehulpsaam en het geen verantwoordelikheid geneem nie. Ons het al vantevore 'n soortgelyke bedrag vir ander verblyf betaal en meer gekry. Alhoewel Ruigtevallei nie duur is nie, voel ek nie die lodge bied waarde vir geld nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Charlotte K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Veilig en stil, maar steeds naby die N1-hoofweg. Pragtige omgewing onder die Gariepdam, vriendelike ontvangs, lekker gebraai en heerlik geslaap. Baie stil, weg van die lawaai, maar ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Was vinnig in en uit maar het baie tuis gevoel. Goeie gasvryheid, sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewan P
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie rustige en veilige verblyf. Kamer was netjies en skoon. Daar is 'n mooi paadjie om te stap en die sonsak oor die rivier te sien. Die swembad is ook redelik skoon en verskaf die nodige ontspanning na 'n lang dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4 van Plaas 190, Langs die R58, Gariepdam, 9922, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.648344522135 25.4825461717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang