Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruigtevallei Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gert L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ongelooflik gasvry en fantastiese blyplek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias D
1 nag
5.0
Des 2024

Uit die boekke uit. Baie lekker gewees. Het gaan geelvis vang in die rivier. Rustige plek. Het lekker gebraai en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherry A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Super stay over. Had an amazing evening at Ruigtevallei. Wish we had booked for longer. The room was comfortable, spotless and we really enjoyed the feeling of being on a working farm. Our stay was simply amazing. Jaco and his team were friendly and helpful! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dandre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Puik. Skoon en netjies. Mooiste uitsig. Ons het baie lekker gebly en geslaap! Skoon, netjiese kamers. Kwaliteit linne en handdoeke. Lieflike slaapplek, braaigeriewe en swembad met asemrowende uitsig. Puik diens van Jaco, die gasheer. Ons kom gou weer! 5++.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasleem D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderful. Such a lovely place. The host was gracious and accommodating. Clean, neat, and family-friendly. Lovely pool that kept the kids entertained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike, rustige plaas oornag verblyf! Pragtige omgewing en lieflike akkommodasie. Sal enige tyd weer hier oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Easy access off the N1 and not a huge detour. Great for a short stay. Beautiful and very clean. Friendly reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Presies wat ons nodig gehad het. Veilig en skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great place for an overnight stay. The host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik, ons sal weer daar slaap. Dit was heerlik. Die swembad beslis vir ons 'n wenner. Jaco was baie gasvry en alles was mooi en netjies. Stil, ryk aan voëllewe, lekker braai geriewe met droë hout, en ys. Altyd 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4 van Plaas 190, Langs die R58, Gariepdam, 9922, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 3) 65 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.648344522135 25.4825461717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang