Ruigtevallei Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 4 van Plaas 190, Langs die R58, Gariepdam, 9922, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ruigtevallei Lodge is op 'n skaap- en beesplaas geleë, net 9 km vanaf die Gariepdam en 15 km vanaf die N1-hoofweg.
Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede gebied wat onderskeidelik 2 tot 5 gaste akkommodeer. Elke eenheid spog met 'n en suite-badkamer en moderne geriewe, insluitend 'n plafonwaaier of lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die lodge is naby visvangplekke geleë en gaste kan die voëllewe, wildsbokke en natuurlike omgewing geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Deel 4 van Plaas 190, Langs die R58, Gariepdam, 9922, Oos-Kaap
- Gaste dink Ruigtevallei Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 4 van Plaas 190, Langs die R58, Gariepdam, 9922, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang