Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruimland Gastehuise & Selfsorg

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nina J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina J

Plaas weg van plaas as mens moet werk.

Ruimland Gastehuis was 'n pragtige plek buite die besige hustle van die dorp. Die swembad was 'n heerlike bederf op 'n warm September Noord-Kaap dag.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom gerus weer!

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Pietie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie V

Lekker!

Lekker stil en rustig.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Kom gerus weer!

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Sybil V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil V

Bekostigbaar, netjies, gerieflik, skoon. Beslis die moeite werd!

Baie dankie Alta vir die vriendelike ontvangs en behulpsaamheid, asook ekstra slaapplek vir my dogter. Beslis die moeite werd! Ons het heerlik warm gestort en warm geslaap. Sou graag jou pointer wou inpak en saamneem maar plek bietjie min (ha ha).

Bernice E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice E

Wonderlike avontuur.

Ons het baie lekker gebly, die gasvrou was baie vriendelik.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer!

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Nelda G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda G

Rustig en mooi.

Ons het baie lekker gekuier en was vriendelik ontvang en heeltyd per WhatsApp in kontak met Alta (gasvrou) met ons doen en late, sy gee goeie raad vir uitstappies. Kan tot op die plaas gaan piekniek hou langs die Oranjerivier of in die somer langs die swembad braai en kuier. Elke dag vars handdoeke en 'n skoon kamer gekry. Puik diens. Dankie aan almal, ons sien julle weer.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie, Nelda! Kom gerus weer!

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Mike B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike B

Comfortable but not self catering.

Even though it was advertised as self catering, there were no utensils or stove/hotplate for cooking.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

All the rooms have a microwave oven, kettle, bar fridge,
cutlery, plates, mugs, coffee and tea.
Our family rooms have a two-plate stove. I think before you book a specific room, ask for a stove because we provide stoves in smaller rooms if a guest needs one. I am sorry that you did not ask for one. Most self-catering guesthouse rooms have coffee, tea, microwave, and fridge, and not stoves. Please ask next time you book at a guesthouse.
Kind regards,
Alta

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Jan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Plaasatmosfeer en kan stap tot by Oranjerivier.

Plaas gee geleentheid om tussen wingerde en lusern lande te kan stap tot by die Oranjerevier.

Barend C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend C

Veilige, stil plaasatmosfeer.

Ons is deur die gasvrou self ontvang wat baie lekker was. Voorsiening is ook gemaak vir beurtkrag.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Alta

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Peter L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Found an absolute gem.

Everything you might need was thought of including essential backup for power outages. Not only was everything comfortable and clean for a good night's rest but the farm surrounds next to the river provided a beautiful natural setting to explore and enjoy.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Thanks Lesley
Come again soon

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Nadia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

A lovely, clean and peaceful place.

Thank you for accommodating our large group. We had a wonderful stay in this place that felt like home. Alta is a good host with excellent communication skills.

Chris S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Net so vriendelike honde.

Met ons aankoms het die gasvrou ons tegemoetgekom en dadelik ons slaapplek aangepas om ons te help met maklike toegang. Die honde het ons na die rivier begelei vir 'n lekker beenrek na 9 uur se ry.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Lieflike plekkie. Netjies en skoon.

Die gastehuis was netjieals en skoon. Ruim eenhede en die swembad en tuin is baie mooi. Pragtige omgewing tussen die boorde en wingerde in die riviervallei.

Hennie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Heerlik.

Die mense was vriendelik en gasvry.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Barbara K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Alta was the perfect host, she checked up on us at least twice a day. The 4 days we spent at Ruimland was our home from home.

The venue is just 10 km from Upington town and the airport even nearer. My granddaughter graduated from AEL just down road, so we drove down for her Graduation Ceremony, which was a perfect opportunity to see the campus. The rooms, bedding, bathroom and kitchen are in excellent condition. A dream destination for any family traveling with teenagers. Ruimland Gastehuise boasts a perfect garden, braai area, super clean grounds and a swimming pool. A dream home away from home. Alta was the best. Thank you sincerely for your hospitality.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Thank you BarbarA.
Was so nice meeting you.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Eben M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben M

Uitstekend, plaas bly soos min.

Gasvrou ons dadelik laat tuis voel, en nie oordadig in geselskap. Kamer en badkamer skoon en netjies. Beurtkrag nie 'n probleem, veilig en swembad silwerskoon.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Pieter K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Rustige plaasomgewing met goeie fasiliteite.

Ons het baie lekker by Ruimland gebly en sal dit aanbeveel. Die rustige plaasomgewing is perfek vir 'n wegbreek van die gejaag en geraas van die stad.

Alida N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida N

Asemrowend.

Vriendelike diens en waarde vir geld.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Anel.
Kom gerus weer.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Jetske F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

Prakties en goed ingerig.

Ons kamer was puik ingerig. Dit was klein, maar baie prakties uitgedink. Goed toegerus ook. Ons het net 'n uitsig gemis. Gelukkig was daar 'n swembadarea met 'n braaiplek om te geniet. Ook was dit heerlik om met die eienaars se honde 'n draai op die plaas te gaan stap.

Francois V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Shanelle H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle H

Oornag verblyf van Johannesburg af.

Ons het baie laat van Johannesburg af gery en eers baie laat by die gastehuis aangekom, na 9 ure op die pad met twee klein kinders was dit 'n "breath of fresh air" om met sulke vriendelikheid welkom geheet te word. Die gastehuis was amazing en presies wat ons nodig gehad het. Ons beveel hierdie verblyf vir enige iemand aan. Dankie baie vir julle plekkie, dit was great.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie.
Kom gerus weer.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Frik D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D

Baie lekker. Rustig en stil en lekker braaigeriewe.

Lekker plaasatmosfeer. Veilige stappaadjie tot by rivier. Netjiese swembad om lafenis in te kry. Aangename, vriendelike gasvrou wat jou gou laat tuis voel.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie,
Kom gerus weer.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Hilly H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilly H

Heerlike verblyf.

Ons het op korttermyn bespreek, en dit was geen probleem nie. Alles was mooi gereël via WhatsApp dat ons daar kon inkom ens. Huisie is perfek so vir 1 nag of selfs meer. Aircons werk baie goed! Alles is baie mooi skoon en netjies. Nie onnodig frille en dinge nie.

Jan N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Die gasvrou, Alta, is baie vriendelik. Die verblyf was baie gerieflik en baie netjies en skoon. Heerlike plaasatmosfeer.

Dit was 'n kort kuier. Sou langer wou bly.

Jh Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jh Z

Lekker

Sien sterre.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Walter W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Walter W

Baie rustige omgewing en lekker om nie in Upington self hoef in te ry nie.

Daar was 'n tussendeur tussen ons kamer en die een langsaan, wat nie baie privaat was nie en ons kon gepraat en gehoes hoor van die kamer langsaan.

Xandra K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xandra K

Gerieflike verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Kan Ruimland vir seker aanbeveel. Gaan altyd daar tuis as ons in Upington-omgewing is.

Frans L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Lekker op die plaas.

Skoon, netjies, gerieflik.

Nicolette H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H

Baie lekker rustig langs die rivier.

Rustige en netjiese plaas verblyf. Rivier is naby genoeg, alhoewel mens nie die rivier kan sien van gastehuis af nie. Rivier lekker rustig en vlak. Ons kinders het baie lekker daar geswem en on het lekker vleis gebraai langs rivier. Lekker oop en skoon langs rivier.

Martin L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Pragtig en skoon, baie vriendelike ontvangs, ware mense!

Sien sterre.

Frik S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Lekker netjiese oornag na moeg gereis.

Dit is die tweede maal dat ons van Ruimland gebruik maak as oornagplek op pad huis toe, en weereens was ons nie teleurgesteld nie. Alta, die eienares, het ons vooraf gekontak ten einde ons arriveertyd te bevestig en soos altyd was die blyplek van hoogstaande gehalte, netjies, skoon en baie gerieflik, selfs beskuit om saam met jou koffie te nuttig. Alta het ons persoonlik, vriendelik ontvang en verseker dat alles reg was vir ons en dat ons tevrede is. Sal die plek aanbeveel vir 'n lekker rus voordat jy verder ry en selfs vir langer om die omgewing te verken. Baie dankie weereens.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Beste Frik,

Baie dankie, kom gerus weer!

Vriendelike groete,
Alta de Jager

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Charismé O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charismé O

Altyd 'n lekker plek om by te bly!

Altyd 'n lekker plek om by te bly. Het als wat mens nodig het, is skoon en netjies en die omgewing is lekker stil en rustig.

Corlia J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia J

Gasvrye, goeie waarde vir geld akkommodasie.

Ruimland was baie netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Alta is 'n ongelooflike gasvrou en ons sal baie graag weer daar wil tuisgaan. Ek kan Ruimland enige tyd aanbeveel.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Beste Corlia,

Baie dankie, kom kuier gerus weer! Dit is baie lekker om sulke goeie terugvoering te kry van gaste.

Groete,
Alta de Jager

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Leon R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Netjies en die gasvrou baie vriendelik.

Ons het lekker gebly en ek beveel die huis beslis aan.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie.
Kom gerus weer.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Caroline B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B

Baie gerieflike verblyf, vriendelike verwelkoming.

Die eenheid was baie goed toegerus. Die kinders het die stap na die rivier geniet saam met Laska, die hond. Ons het lekker gebly. Dankie Alta vir jul gasvryheid.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer!

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Lourens V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Plaas.

Netjies, skoon, goed toegerus. Uit fotos gedink, langs rivier, maar was nie. Dit gesê, dink nog steeds pragtige plekkie.

Magda B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Vriendelike diens. Lekker rustig gebly.

Alta het ons gekontak om ons aankoms tyd te bevestig. Lekker koue kamers met die lugversorgers alreeds aan met aankoms. Vriendelike ontvangs. Lekker gebly!

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
David J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David J

Gerieflik en veilig.

Baie gemaklike oornagplekkie vir enige iemand wat daar deurreis. Lekker rustig en skoon en baie vriendelike ontvangs. Sal weer daar oorbly.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie!

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Louwrens L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens L

Het baie lekker gebly. Plek is baie goed toegerus.

Goeie ontvangs. Sal aanbeveel vir oorbly. Naby hoofroetes geleë. Stapafstand van rivier. Lekker braaigeriewe. Volle DStv-pakket. Puik.

Frik S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Vriendelike "plaas atmosfeer", netjiese verblyf.

Baie vriendelike eienares het ons ontvang toe ons arriveer en ons deur die kamer geneem en alles aan ons verduidelik, soos bv hoe TV's werk, ens. Kamers ens was baie skoon en netjies en klem is op fyner detail gelê. Lekker rustig en veilig daar. Daar was selfs lekker beskuit uitgesit saam met ons koffie.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

Baie dankie!
Dit is wonderlik om sulke goeie terugvoering te ontvang.
Mag ek 'n goeie gasvrou vir al my gaste vorentoe wees en net die beste diens lewer,
Nogmaals dankie.
Vriendelike groete.
Alta de Jager

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Ben R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ben R

Een tegenvaller!

De opzet voor de verhuur van deze huisjes is erg afstandelijk, onpersoonlijk en zakelijk. Niet iets wat men van jonge mensen zou mogen verwachten. Daarbij is de opzet zodanig dat de stoep voor de huisjes geen privacy bieden en ook geen uitzicht. Misschien waren onze verwachtingen te hoog maar voor ons is dit geen aanrader.

Ruimland Gastehuise & Selfsorg se terugvoer

I have never had any person complaining about my guesthouse.I am sorry that you were not satisfied.
Kind regards
Alta

Ruimland Gastehuise & Selfsorg
Karin H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin H

Accommodation was spotless and kitchen well fitted out. No complaints.

Arrived at Ruimland much later than we had originally planned. Our hosts were very helpful in making contact with us concerning our time of arrival and directions. Wish we could have stayed longer.

Susan D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D

Baie gerieflik.

Baie dankie vir vriendelike diens.

Nicolette P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P

Dis 'n pragtige landgoed en die ligging is perfek as jy 'n slaapplekkie soek met rus en vrede!

Alta was die perfekte gasvrou, dankie dat jy ons so tuis laat voel het!

Riaan V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Skoon en netjies. Kommunikasie was effektief. Baie goeie waarde vir geld.

Ons het 18:00 aangekom van 'n lang reis met die vooruitsig van nog 'n lang dag op die pad, die volgende dag. Alhoewel ons later is die amptelike aankomstyd arriveer het, was Alta kort na ons aankoms daar om seker te maak alles is reg. Die kamers is ruim en baie netjies. Ons het die beskikbare geriewe gebruik en 'n heerlike braaivleis geniet om ons vakansie af te sluit.

R Z - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
R Z

Die eienaars het deurlopend al voor ons aankoms met ons gekommunikeer om seker te maak ons vind die adres maklik.

Dit was heerlik om in die goed toegeruste en baie skoon en netjiese eenheid te bly - ons sal graag weer in die toekoms daar oorslaap.

Paul V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Aangenaam!

Ons was baie aangenaam verras met Upington en Ruimland en beplan om in die toekoms definitief weer daar te gaan oornag. Die akkommodasie was skoon, netjies en gerieflik en die visvang onder by die rivier uit die boonste rakke.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: UAP Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5079dccb5f7d655882acc9ca9450a423fe63374b862aedadb730e5de252054b35dab3ebeb2f55944012d3367ea4e7a0e0a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 UAP Farm Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.419629594247 21.364552593918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang