Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ruimland Gastehuise & Selfsorg

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: UAP Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beleef die rustige, stil plaaslewe net 12 km buite Upington se sakesentrum. Ons 5 semi-luukse selfsorg-eenhede is ruim en kan 18 gaste akkommodeer. Die gastehuis is 'n opgeknapte ou plaashuis. Ruimland Gastehuis het 'n groot buite-area wat deur groot skadubome beskut word, ideaal vir enige natuurliefhebber. Braaigeriewe en hout is ook beskikbaar.

Elkeen van ons eenhede beskik oor 'n privaat ingang en die badkamer is ten volle toegerus. Ons linne is kraakvars en ons eenhede is netjies en skoon. Elke kamer is toegerus met lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louise P
Besigheidsreis
5.0
Heerlike opsie vir verblyf in Upington. Heerlike opsie vir verblyf in Upington. Alta is vriendelik en behulpsaam! Net buite die dorp en naby aan die r...
Sien meer
Apr 2025
Paul M
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie vriendelike oornag op plaas buite dorp. Goeie oornag op plaas buite dorp. Baie vriendelike ontvangs. Sal beslis weer kom.
Mrt 2025
Hennie K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kan Ruimland aanbeveel. Verblyf was aangenaam. Die gasvrou het seker gemaak dat ons goed ingeburger raak. Selfsorggeriewe is goed en die kombuis i...
Sien meer
Okt 2024
Nina J
Besigheidsreis
5.0
Plaas weg van plaas as mens moet werk. Ruimland Gastehuis was 'n pragtige plek buite die besige hustle van die dorp. Die swembad was 'n heerlike beder...
Sien meer
Sep 2024
Pietie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Lekker stil en rustig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • UAP Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ruimland Gastehuise & Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: UAP Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5079dccb5f7d655882acc9ca9450a423fe63374b862aedadb730e5de252054b35dab3ebeb2f55944012d3367ea4e7a0e0a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 UAP Farm Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.419629594247 21.364552593918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456