Ruimland Gastehuise & Selfsorg
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: UAP Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beleef die rustige, stil plaaslewe net 12 km buite Upington se sakesentrum. Ons 5 semi-luukse selfsorg-eenhede is ruim en kan 18 gaste akkommodeer. Die gastehuis is 'n opgeknapte ou plaashuis. Ruimland Gastehuis het 'n groot buite-area wat deur groot skadubome beskut word, ideaal vir enige natuurliefhebber. Braaigeriewe en hout is ook beskikbaar.
Elkeen van ons eenhede beskik oor 'n privaat ingang en die badkamer is ten volle toegerus. Ons linne is kraakvars en ons eenhede is netjies en skoon. Elke kamer is toegerus met lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- UAP Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Ruimland Gastehuise & Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: UAP Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang