Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruimland Gastehuise & Selfsorg

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: UAP Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beleef die rustige, stil plaaslewe net 12 km buite Upington se sakesentrum. Ons 5 semi-luukse selfsorg-eenhede is ruim en kan 18 gaste akkommodeer. Die gastehuis is 'n opgeknapte ou plaashuis. Ruimland Gastehuis het 'n groot buite-area wat deur groot skadubome beskut word, ideaal vir enige natuurliefhebber. Braaigeriewe en hout is ook beskikbaar.

Elkeen van ons eenhede beskik oor 'n privaat ingang en die badkamer is ten volle toegerus. Ons linne is kraakvars en ons eenhede is netjies en skoon. Elke kamer is toegerus met lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nina J
Besigheidsreis
5.0
Plaas weg van plaas as mens moet werk. Ruimland Gastehuis was 'n pragtige plek buite die besige hustle van die dorp. Die swembad was 'n heerlike beder...
Sien meer
Sep 2024
Pietie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Lekker stil en rustig.
Aug 2024
Sybil V
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar, netjies, gerieflik, skoon. Beslis die moeite werd! Baie dankie Alta vir die vriendelike ontvangs en behulpsaamheid, asook ekstra slaappl...
Sien meer
Jun 2024
Bernice E
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike avontuur. Ons het baie lekker gebly, die gasvrou was baie vriendelik.
Feb 2024
Nelda G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi. Ons het baie lekker gekuier en was vriendelik ontvang en heeltyd per WhatsApp in kontak met Alta (gasvrou) met ons doen en late, sy ge...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • UAP Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ruimland Gastehuise & Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: UAP Plaas, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5079dccb5f7d655882acc9ca9450a423fe63374b862aedadb730e5de252054b35dab3ebeb2f55944012d3367ea4e7a0e0a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 UAP Farm Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.419629594247 21.364552593918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang