Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruresta Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 43 resensies vir Ruresta Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Linda F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Dit was aangenaam.

Ruresta is 'n netjiese oornagplekkie. Goed toegerus en baie sentraal.

Jacoline B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline B

Value for your money.

See stars.

Pieter M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Wonderlik en rustig.

Die oornag was lekker. Geraas was soos niks. Alles was op hul plek en baie netjies. Sal graag weer daar wil oornag.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Hi Pieter, het was lekker om jou daar te ontvang. We hopen je snel terug te verwelkomen bij Ruresta.

Ruresta Guesthouse
Philip L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L

Ekonomiese netjiese oornag plekkie in Bloemfontein!

Ons het lekker gebly, gebraai vir aandete. Daar was 'n bietjie vars melk vir 2 koppies koffie. Lugversorging het ons lekker koel gehou.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacomien T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacomien T

Aanvaarbaar.

Net een nag oorgeslaap.

Santa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santa V

Veilige oornagplek.

Veilige oornagplek naby die snelweg.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Beste Santa, jammer om van jou ervaring te lees. Die harde bank waarna jy verwys is 'n dubbelbed slaapbank. Ek vermoed julle het dit nie reg oopgemaak nie. Vra omverskoning oor die vuil pan en stort. Sal verseker daarna kyk. Geseende 2024 vir julle.

Ruresta Guesthouse
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sonja Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sonja Z

Nie lekker geslaap nie.

Het betaal vir 4 gaste, maar daar is net slaapplek vir 3. Daar is wel 'n bank wat oopgemaak kan word, maar dit is so hard. Ek sit nou met erge rugpyn. Wou die oggend eiers maak, maar die pan was vuil. Die kop van die stort is verstop en die water loop net hier en daar uit.

Denise M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Skoon en bekostigbaar.

Alles was skoon en kon warm stop en lekker slaap.

Helena V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Skoon, netjies en baie goed geleë in 'n stil omgewing.

Baie gasvry. Rian en Marie was baie behulpsaam en het moeite gedoen sodat ons vroeër kon inboek omdat my seun 'n belangrike eksamen die volgende dag sou aflê. Die gastehuis het als in wat jy mag benodig. Sal beslis die plek aanbeveel en weer daar oorslaap.

G L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G L

Lekker rustig met geen stadsgeraas.

Baie lekker groot woonstel. Julle moet miskien net kyk na die messegoed en ander kombuisware. Daar kort sekere goed, soos eierspaan.

G L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G L

Goed ontvang en ingelig van loadshedding ensovoorts.

Baie lekker plekkie. Julle moet dalk dink daaraan om die ou TV te vervang. Kyk ook na die kombuis se goed soos messegoed en ander eetgerei. Maar oor die algemeen het ons baie lekker gebly.

Erna O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna O

Ideale verblyf vir 'n kort kuier.

Baie netjies en ruim. Sou graag 'n tweeplaatstofie wou gehad het en nie net 'n mikrogolf nie. Verder is daar alles wat jy nodig het. Ons het gedink dis een groot bed, maar dis twee enkelbedjies teen mekaar geskuif. Ons het lekker gebly. Dankie.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Beste Erna

Baie dankie vir die terugvoer. Die eenheid het ongelukkig net `n kitchenette soos beskryf op die eeneheid se beskrywing. Dan wil ek ook net regstel, elke gas kan kies tussen twee nekelbeddens of dan `n king size bed. In jull geval het ons dit ongeskakel na kingsize soos julle versoek het. Vriendelike groete. Ruresta

Ruresta Guesthouse
Estie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Estie M

Mooi en skoon eenheid, maar die veiligheid, tuin en rusbanke benodig aandag.

Eenheid is baie skoon en netjies. Beddens slaap baie gemaklik. Daar het seker sewe potbakke om die eenheid gestaan, met dooie plante of net grond in. Oorvol buite asblik is duidelik in sig en braaiplek het vol as gelê met ons aankoms. Die badkamerdeur maak werklik vreeslike geraas en maak ook nie behoorlik toe nie. Banke in die sitarea is ongelooflik ongemaklik. Daar is geen veiligheidshekke of diefwering nie. Ons was bang om vensters oop te maak, daar is ook nie lugversorging in die kamer nie, so ons het baie warm gekry met toe vensters.

Ieuwe K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ieuwe K

Baie goed.

Baie, baie, baie, baie goed.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Dankie Leuwa, dit was lekker om jou weer hier by ons te gehad het.

Ruresta Guesthouse
Esra S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esra S

Netjies en veilig.

Netjies en veilig.

Dennis O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis O

Ons verblyf by Ruresta Guesthouse was uitstekend.

Dit was privaat, rustig, veilig en stil. Eenhede is goed toegerus en ons het verskriklik lekker vir 2 nagte by Ruresta Guesthouse gebly. Dit was absoluut waarde vir geld gewees.

Anike V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anike V

Baie privaat, groot ruimte en goeie ligging.

Genoeg parkeerplek en ruimte vir gesin en baie privaat. Kan lekker braai, DStv ten volle en WiFi. Goeie ligging.

Amor H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amor H

Great for short stays.

We stayed in a larger family unit, which is ideal for short stays. Thank you, Johan and Rian-Marie for your hospitality and willingness to assist in order to make our stay more comfortable.

Belia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Belia V

Waarde vir geld indien net 'n oornagstop.

Vir 'n oornag, is dit absoluut waarde vir geld. Ons was net twee, maar ek dink dit is te klein vir beskikbaarheid van 5 mense waarvoor adverteer word. Meubels kort 'n update, bietjie TLC.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Carlien S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien S

Perfek.

Rustige omgewing en 'n lekker, skoon bed. Verseker 'n goeie nagrus. Heerlik.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Was lekker om julle hier te ontvang het. Hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.

Ruresta Guesthouse
Lukas K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Goed toegeruste, netjiese verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Heerlik oorgeslaap in goed toegeruste en ruim eenheid en ook van die onderdakbraai-area gebruik gemaak. Dekor getuig van goeie smaak en goeie gehaltelinne is gebruik. Bed was ook van goeie gehalte en baie gemaklik. Alhoewel dit nie nodig was nie was die beskikbaarheid van lugversorging ook iets wat uitgestaan het, veral as mens die prys in ag neem. Veilige onderdak parkering voor die eenheid was beskikbaar en toegang is beheer deur 'n elektriese hek. Baie dankie aan die gasheer vir die skoon eenheid en dat my privaatheid respekteer is.

Johsanie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johsanie C

Goeie diens. Baie dankie vir alles.

Baie dankie vir die goeie diens en dat ek voor die inboektyd kon ingaan. Dankie vir die kommunikasie oor al die reëlings.

Martie K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Ideale plek as jy 'n stukkie huis weg van jou huis soek.

Baie lekker gekuier.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Beste Martie

Dit was baie lekker om julle te verwelkom by Ruresta. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.

Ruresta Guesthouse
Louis D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Skoon, netjies en gemaklike beddens, mooiste beddegoed

Billike prysklas, veral vir pensioenarisse wat net oorslaap om volgende dag verder te reis.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

More Louise
Was baie lekker om julle te verwelkom het by Ruresta. Voorspoedige 2021.

Ruresta Guesthouse
Martie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S

Baie lekker plek en sal weer daar kom slaap.

Sal net 'n ander ketel aankoop. Dankie.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ryan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B

Was baie netjies en so rustig.

Was baie vriendelik ontvang, baie netjies, was lekker om in te stap en alles was skoon, elk dag teruggekom na 'n skoon plek. Sal beslis weer daar bly, was rustig het nie eers gevoel ons is in die stad nie. Baie dankie.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Beste Ryan

Was lekker om julle te ontvang het by Ruresta. Hoop om jul weer terug te verwelkom by Ruresta.

Ruresta Guesthouse
San-marie B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-marie B

Rustig en netjies.

Altyd 'n plesier om daar te bly en waarde vir geld.

Annel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annel V

Was regtig 'n lekker, skoon plek om te bly.

Die verblyf is luuks en baie skoon. Dis 'n stil area en ons het heerlik gebly.

Desiree F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Desiree F

It was very peaceful and pleasant.

The owner must look into the entertainment department. The TV was old fashioned and the position of it was unpractical. No one can watch TV. Ruresta is not a guesthouse. No breakfast was offered or served. For a self-catering, the place did not have a stove for that matter. Since it's winter, the aircon did not provide enough heat. It switched on and off. There were blankets, but the room is super cold. Maybe a blanket heater would be nice. Tip: please make the Wi-Fi password available in the room. It was unnecessary to ask for it while it's advertised on the website.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Dear Desiree,
It is clearly indicated that breakfast is not served. To be self-catering there must be at least be a kitchenette is the unit. The unit is fully equipped according to this. All utensils are also in the unit. The Wi-Fi is secured for protection, and normally be given to the guest when they arrived. I am very sorry that it wasn't given to you on arrival and that you had to ask for it. Ruresta always tries to give the best to our guests.

Ruresta Guesthouse
Berdine G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine G

Baie skoon en netjies. Veilige, luukse woonstel.

Ons het baie lekker gebly, onmiddelik reaksie gekry op vrae, duidelike aanwysings. Baie goeie, veilige ligging. Woonstel regtig luuks, sal beslis weer daar oorslaap.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Thanks a lot for the feedback. We hope to welcome you back at Ruresta. Have a blessed festive season.

Ruresta Guesthouse
San-marie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-marie B

Rustig en baie netjies.

Netjiese, rustige omgewing. Sal dit enige tyd aaanbeveel.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om jul weer by Ruresta te verwelkom.

Ruresta Guesthouse
Susan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Baie gesellig en rustig.

Het baie lekker oorgeslaap in eenheid vir vyf mense. Sal net aanbeveel dat hul slaapbank vervang of ekstra matras in eenheid sit om op bank te gooi. Plek is baie netjies en in rustige omgewing.

Lize-mari G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari G

Fantasties.

Uitstekende diens en baie welkom gevoel.

Delaine J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delaine J

Rustig, skoon, netjies, veilig en die moeite werd.

Baie dankie Johan vir 'n wonderlike ervaring, jou plekkie is pragtig. Ons waardeer dat jy ons geakkommodeer het om ons bespreking aan the skuif. Ons sal graag weer by jou plekkie tuisgaan en dit ook vir al ons familie en vriende aanbeveel.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jul weer te verwelkom by Ruresta.

Ruresta Guesthouse
Charl V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charl V

Op die laaste het hy ons geskuif na 'n ander B&B, wat nie baie great was nie.

Dit was heelwat kleiner as sy plek.

Ruresta Guesthouse se terugvoer

Beste Charl

Soos aan jou verduidelik was dit as gevolg van omstandighede buite my beheer. Ek sou dit nie net sommer gedoen het nie en tog het ek uit my pad gegaan om wel aan julle verblyf te voorsien. Aanvaar my opregte verskoning, weereens.

Ruresta Guesthouse
Thys & Elize M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys & Elize M

Netjies, gerieflik, stylvol, skoon, privaat.

Ons het baie lekker gebly, dis baie privaat en gerieflik met alles wat jy nodig het.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf R680
R680 R544
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R544
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 18, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe73f3c02b12aa8456b65b58b4170d74e6062d418275a51ab14ff2c2f8dae64f504a63b2bc3f34219edb6364a76efcc4b5c42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R544 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 18 Jan Marx Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.175277777778 26.336944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang