Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruresta Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 18, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R680 R544 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ruresta Guesthouse is in die spoggerige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë. Dit is net 6 km van Mimosa Mall en die Loch Logan Waterfront af.

Ons het 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir 2 mense en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n kombuisie. Die tweede eenheid het slaapplek vir 5 mense en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitarea en kombuis.

Elke badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet. Elke eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n privaat ingang, braaigeriewe, en parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Linda F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was aangenaam. Ruresta is 'n netjiese oornagplekkie. Goed toegerus en baie sentraal.
Aug 2024
Jacoline B
Saam met lewensmaat
5.0
Value for your money. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Pieter M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en rustig. Die oornag was lekker. Geraas was soos niks. Alles was op hul plek en baie netjies. Sal graag weer daar wil oornag.
Feb 2024
Denise M
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en bekostigbaar. Alles was skoon en kon warm stop en lekker slaap.
Aug 2023
Helena V
5.0
Skoon, netjies en baie goed geleë in 'n stil omgewing. Baie gasvry. Rian en Marie was baie behulpsaam en het moeite gedoen sodat ons vroeër kon inboek...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Jan Marx-straat 18, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Ruresta Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R680
R680 R544
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R544
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 18, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe73f3c02b12aa8456b65b58b4170d74e6062d418275a51ab14ff2c2f8dae64f504a63b2bc3f34219edb6364a76efcc4b5c42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R544 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 18 Jan Marx Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.175277777778 26.336944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang