Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Herlaai

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ernst Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Rus & Herlaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Josias K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josias K

Definitief aan te beveel.

Ons het baie lekker gebly. Die rustige atmosfeer en pragtige uitsig was net die regte medisyne. Die verblyfplek is volledig toegerus, met 'n paar lekker ekstra items wat mens nie sou verwag nie, maar wat jou vakansie soveel meer genotvol maak. Die skottelgoedwasser en die tuimeldroeër was veral 'n lekker bederf. My vrou en dogter het van die leesboeke verslind. Die buite-stort het baie gehelp om die seesand uit die huis te hou. Hanna is baie vriendelik en gasvry, en net 'n oproep of 'n teksboodskap ver om raad te gee of hulp te verleen.

Rus & Herlaai se terugvoer

Baie dankie vir die goeie woorde, Josias.

Rus & Herlaai
Christo L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Netjies en skoon by 'n pragtige strand.

Baie lekker gekuier. Akkommodasie is prakties en baie netjies met maklike toegang toe die strand in 'n veilige omgewing. Sal beslis aanbeveel.

Rus & Herlaai se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Christo.

Rus & Herlaai
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 70, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAALHm8Q386NaJ4ikyyYdsECiX2iKz6Cpya5YZ7c6kGAXJUkDtXf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 70 Disa Street Boggoms Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.267252556832 21.910134110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang