Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Vrede on Vaal

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tsepiso M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Perfect weekend getaway. Loved every minute. Room was clean and smelled fresh. The property is well situated, with only the sound of birds and the river flowing in the morning. Absolutely perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masego M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

This place is the best, it’s clean and very safe and very quiet too. The host was the best, she was welcoming and made sure we were comfortable and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne C
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Perfekte oase van rust en styl. Die blyplek was beslis elke oomblik werd. Vanaf die oomblik dat ek aangekom het, het ek besef dat die foto's op die webtuiste nie net 'n mooi vertoning is nie, maar 'n akkurate weerspieëling van die werklikheid. Die gasvryheid en sorg van die personeel was opvallend, en ek het dadelik 'n gevoel van gemak en tuisheid ervaar. Die atmosfeer is ongelooflik rustig, en ek het ware vrede vir my siel gevind terwyl ek daar gebly het. Dit is 'n oase van kalmte te midde van die alledaagse gejaagdheid. Die kamer self was nie net gerieflik nie, maar ook stylvol ingerig, wat my verblyf nog meer aangenaam gemaak het. Ek kon werklik ontsnap aan die gewoel van die lewe en geniet 'n welverdiende wegbreek. Die omgewing dra by tot 'n sin van vrede en herstel, en ek het elke oomblik daarvan geniet. Ek kan met 'n geruste hart hierdie blyplek aanbeveel vir enige reisiger wat op soek is na 'n uitsonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Best get away we had! Amazing hospitality. The room we stayed in had everything that we needed. Yvette was super awesome. She just forgot to send up the list of restaurants, but it really isn’t a big deal. We spent our time by the poolside until sunset, and it’s just what we needed. The property was clean, scenic, and really stunning. No complaints at all. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great venue. Rustig en alles op hulle plek! Baie lekker gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtig en luuks. Pragtige plek met mooiste uitsig. Soveel ekstra detail wat dit ekstra spesiaal maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ongelooflik netjies en aandag aan detail. Yvette, die gasvrou, is ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Vyfster diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Asemrowend. Rus en vrede is presies wat dit sê. Yvette het ons so vriendelik ontvang en haar kennis oor die dorp en algemeen is ongelooflik. Die plekkie is baie elegant gemeubileer en super skoon. Dankie, Yvette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zoliswa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Peaceful, beautiful and very relaxing. The owner was very kind, the place is beautiful and the room itself was very clean and beautiful. Definitely going back there to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Sielsverkwikkend. Het baie lekker gebly. Diens puik en kamer baie mooi en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosettenville 10, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMDQ2ZTQ0LWFkM2QtNDJhNi05YzQzLTRmMTNhOTU0ZmVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 10 Rosettenville Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.927557759557 27.422709582011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang