Rus & Vrede on Vaal
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Tsepiso M - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect weekend getaway. Loved every minute.
Masego M - Feb 2024
Algehele gradering
This place is the best, it’s clean and very safe and very quiet too.
Corne C - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte oase van rust en styl.
Lees meerNina L - Nov 2023
Algehele gradering
Best get away we had!
Janis L - Okt 2023
Algehele gradering
Great venue.
Lizel V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig en luuks.
Marilize M - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en aandag aan detail.
Suzette M - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Zoliswa M - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and very relaxing.
Berdien V - Jun 2022
Algehele gradering
Sielsverkwikkend.
Kim C - Mei 2022
Algehele gradering
Yvette who is the owner of Rus en Vrede on Vaal made sure my stay was the best to guiding me to location, meeting me on arrival etc. My Willow room was so superb and had everything I needed to make my three day stay comfortable and memorable. Thank you, I have recommended this to all my friends and will definitely be back.
Raymond M - Mrt 2022
Algehele gradering
Great value for money.
Andre H - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik en 'n mooi ervaring.
Sune D - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Leone M - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Suzaan M - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende, luukse, netjiese verblyf!
Natalie F - Nov 2019
Algehele gradering
Experience peace and tranquillity in luxury.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ervaar vrede en rustigheid in luuksheid.
Luukse verblyf met 'n gevoel van privaatheid. Absoluut 'n pragtige omgewing met 'n lieflike uitsig oor die rivier, baie naby Parys, met baie winkels en eetplekke. Perfek skoon en baie goed toegeruste kamer met ruim voorrade, insluitend meer as wat verwag is. Yvette was 'n baie warm en vriendelike gasvrou. Die pragtige randvloeiswembad met uitsig oor die rivier het ons terdeë geniet. Word sterk aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jeanne P - Aug 2019
Algehele gradering
Rus en vrede voorwaar.
Leon P - Mei 2019
Algehele gradering
Absolute rus en vrede.
Lees meerIlanie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met uitstekende diens!
Rus & Vrede on Vaal se terugvoer
Beste Ilanie,
Hoop dit gaan goed!
Dankie vir die positiewe terugvoer, julle sal verseker weer 'n naweek moet kom bly. Winter en somer het hul eie bekoring in Parys.
Vriendelike groete vanuit 'n mooi Parys,
Rus & Vrede on Vaal
Meagan L - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en verskriklik mooi!
Neil S - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties! Sal definitief weer terugkom!
Rus & Vrede on Vaal se terugvoer
Neil,
Dankie vir julle terugvoer.. Dit sal fantasties wees om julle weer te ontvang by Rus & Vrede on Vaal. Elke seisoen hier by Rus & Vrede on Vaal het sy eie bekoring, rus en vrede in die natuur, met elke aand 'n ander sonsondergang by die rivier.
Groete vanuit 'n mooi, koue Parys.
Yvette
Andre V - Feb 2018
Algehele gradering
Goed ingerig, netjies en goeie waarde vir geld.
Rus & Vrede on Vaal se terugvoer
Goeie dag Andre,
Dankie vir die terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang by Rus & Vrede.
Vriendelike groete
Yvette
Rudi R - Feb 2018
Algehele gradering
Uitmuntend.
Jean V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie, baie lekker wegbreuk vir 'n naweek. Ook glad nie ver van JHB af nie.
Ursula D - Mrt 2018
Algehele gradering
Mooi, netjies, rustig en uitstekende diens.
Rus & Vrede on Vaal se terugvoer
Goeie dag Ursula
So bly julle het lekker gekuier. Ek kan nie wag om klein Mila te ontmoet nie.
Liefde groete vanuit 'n mooi Parys.
Yvette
Peter N - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Rus & Vrede on Vaal se terugvoer
Goeiedag Peter,
Dit was so lekker om julle hier by ons aan huis te kon hê. Hoop ons kan julle weer sien op 'n pitstop van hier na daar.
Ons mooiste wense vir julle vir 2018!
Vriendelike groete vanuit 'n warm, maar pragtige Parys,
Yvette
Lilian G - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en spesiaal.
Stefan V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en romantiese aand.
Rus & Vrede on Vaal se terugvoer
Stefan en Bernice,
Dit was wonderlik om julle op julle troudag te ontmoet. Dankie dat julle die eerste aand van julle wittebrood by ons oorgebly het. Hoop julle het 'n heerlike wittebrood en 'n geseënde lewe saam!
Vriendelike groete
Yvette
Ane D - Sep 2017
Algehele gradering
Asemrowende belewenis.
Rus & Vrede on Vaal se terugvoer
Beste Ane,
Dankie vir jul kuier by ons by Rus & Vrede on Vaal, vir jul energie, vir die gesels en lag, en saam met Luka kuier.
Groete vanuit 'n pragtige Parys!
Yvette
Maireen K - Sep 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerRus & Vrede on Vaal se terugvoer
Dear Maireen,
Thank you for your valuable feedback, it is much appreciated! It was really great meeting you both. Looking forward to that next stay!
Kind regards from a beautiful green Parys after all the rain,
Yvette
Annelie J - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Rus & Vrede on Vaal se terugvoer
Annelie, dit was wonderlik om julle te ontmoet en te kon huisves. Ons hoop om julle gou weer te bederf gedurende die lente of somer.
Groete vanuit 'n beeldskone Parys.
Yvette
Alicia S - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerRus & Vrede on Vaal se terugvoer
Alicia, dit was so goed om jou en Matthew te ontmoet.... dankie vir julle heerlike kuier.... Julle sal maar weer in die somer moet kom kuier as dit heerlik warm vir lekker sundowners!
Groete uit 'n beautiful Parys.
Yvette
Raymond N - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 'n naweek van rus, want ons was bederf by Rus en Vrede.
Rus & Vrede on Vaal se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Raymond. Ons hoop om jou en Natalie gou weer te sien.
Groete uit 'n mooie Parys.
Yvette
Adele S - Jul 2017
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Lees meerRus & Vrede on Vaal se terugvoer
Hi Adele,
Thank you for your feedback, I am so happy that you had a wonderful stay. Next time we will have to book the Willow room with the 180 degrees over the river!
Hope to spoil you during another stay in Parys.
Kind regards,
Yvette
Hester B - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, stylvol en luuks.
Stella V - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik vars en skoon.
Barry T - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangename plek, maar die prys is te hoog vir wat jy kry.
Rus & Vrede on Vaal se terugvoer
Goeie dag Barry,
Dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer dat hierdie jou en Sheree se ervaring was van Rus & Vrede on Vaal. Ek kan dink as 'n mens baie laat by ons arriveer en weer baie vroeg moet wildtuin toe ry dat 'n mens nie die volle omvang van Rus & Vrede se beauty en rustigheid kan waardeer nie. Dit is juis hieroor wat al ons vorige positewe reviews van alle aanlyn besprekingsisteme oor 20 maande praat en mense juis 'n premie betaal. Ek hoop jy en Sheree het 'n besondere wildtuinvakansie gehad!
Vriendelike groete vanuit 'n beautiful Parys.
Yvette
Louw L - Des 2016
Algehele gradering
Stunning wegbreek.
Hermanus D - Sep 2016
Algehele gradering
Rus & Vrede is passievol daartoe verbind om te verseker dat jy jou verblyf nooit sal vergeet nie, en waarborg beeldskone sonsondergange en ongelooflike uitsigte.
Lees meerWilliam H - Mei 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik, pragtig.
Sam S - Apr 2016
Algehele gradering
Absolute vrede.
Hein L - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese plek met 'n rustige atmosfeer.
Karen S - Apr 2016
Algehele gradering
Rus en vrede en briljante diens.
Etienne L - Mrt 2016
Algehele gradering
Dis die plek om te bly as jy in Parys is.
Lees meerElsabé H - Mrt 2016
Algehele gradering
Stylvol!
Jeanne H - Jan 2016
Algehele gradering
Waarlik Rus en Vrede!
Yolande S - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was pragtig, skoon en baie modern.
Lees meerJohann D - Jul 2016
Algehele gradering
Uistekend geleë op die rivier vir 'n rustige naweek weg.
Elsje J - Mei 2016
Algehele gradering
Luukse bederf met persoonlike diens.
Werner F - Des 2015
Algehele gradering
Dit was regtig asemrowend.
Bernard H - Des 2015
Algehele gradering
Modern, stylish, immaculate with a great location and the joys of exclusivity. We will be back.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rosettenville 10, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang