Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Vrede

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhinia-singel 31, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ervaar die beste van twee wêrelde by Rus & Vrede, 'n ruim en elegant gemeubileerde woonstel wat 'n rustige toevlugsoord bied vir tot 2 tot 4 gaste in die rustige woonbuurt Vredekloof, Brackenfell.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aantrekarea met oorgenoeg kasspasie en 'n studeerhoekie. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale en Netflix. Die slaapkamer en sitarea is toegerus met lugversorging, en 'n gasverwarmer is beskikbaar vir koue winteraande.

Die eiendom is binne 1,5 km vanaf 2 winkelsentrums met verskeie winkels en restaurante en 3,5 km vanaf Cape Gate Medi-Clinic geleë. Of jy nou op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n ontspanne gesinsvakansie, Rus & Vrede is die uiteindelike bestemming vir diegene wat op soek is na ontspanning en verjonging in styl.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Rus & Vrede
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bauhinia-singel 31, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus & Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhinia-singel 31, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4bd413775a18ba1f7dfac1653230200fc2782e6032433a074f7242f46ac56060726ba801f76062c440091bf4836027ff77a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 31 Bauhinia Crescent Vredekloof 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8585797 18.6761563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang