Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusbietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Rusbietjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michelle T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Baie lekker skoon en netjies se plekkie.

Hallo, baie dankie vir die mooi ontvang. Ons het dadelik welkom gevoel. Dis plek is ongelooflik mooi en skoon, en ons sal definitief weer daar kom bly as ons Bloemfontein toe gaan. Dit is definitief waarde vir geld en 'n baie veilige area ook.

Stephan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Akkomodasie was skoon, gerieflik en goed toegerus. Lillian was uiters bedagsaam.

Verblyf was baie aangenaam.

Rusbietjie se terugvoer

Stephan, baie dankie vir die uitstekende resensie. Met gaste soos julle is dit net 'n plesier. Hoop ons sien jul sommer binnekort weer.

Rusbietjie
Jan G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Baie lekker gebly. Waarde vir geld.

Sien sterre.

Sarel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Sal verseker aanbeveel en weer daar kuier.

Baie lekker gebly. Baie veilig en rustig. Dis sentraal geleë naby sentrums en skole vir sport. Was ook baie gasvry en was ons dadelik behulpsaam met versoeke.

Mari S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S

Net die plek om te oornag op 'n lang reis.

Heerlike rusplek na 'n lang rit. Vriendelike kommunikasie en 'n warm verwelkoming. Genoeg spasie vir almal.

Ronelle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B

Uitstekende gasvrou. Kan die plek beslis aanbeveel.

Skoon en netjies. Ideale oorslaapplek in 'n rustige buurt.

Connie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie S

Mooi skoon.

Die plek was baie mooi, skoon, netjies en naby aan alles. Die mense het ons dadelik welkom laat voel. Ons het vrek lekker daar gebly.

Shantelle S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantelle S

Netjies en rustig.

Baie dankie vir die warm verwelkoming. Die plekkie is regtig baie netjies en skoon. Ons het heerlik geslaap.

Luhandri D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhandri D

Ons het heerlik gebly.

Ons moet dringend Bloemfontein toe reis. Ons het regtig verskriklik lekker by Rus Bietjie gebly.

Rusbietjie se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie. Julle was wonderlike gaste. Seën en voorspoed vir julle.

Rusbietjie
Jolene M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Baie netjies en rustig.

Ons het dit geniet en dit is werklik 'n tuiste weg van jou huis af.

Rusbietjie se terugvoer

Jolene, baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit om julle weer te sien.

Rusbietjie

Rusbietjie
Calvyn S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvyn S

Incredible.

Amazing and nice setup.

Dorothy L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy L

Ongelooflik netjies en veilig.

Ons is báie vriendelik ontvang, Lilian het soveel moeite met ons gedoen. voorwaar 'n omgee persoon, wat ons baie waardeer het.

Retha L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L

Dit was heerlik.

Baie vriendelike en gasvrye mense.

Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Rusbietjie doen sy naam gestand.

Rusbietjie se eienaars is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Lourens het selfs in die reën die hek vir my kom oophou en help fietse inbring aangesien ek nie onderdeur die hekspasie sou kom met die fietse bo op die Fortuner se dak nie. Die hek pasie is effens knap, maar ons kon darem met die woonwa in- en uitkom. Ons sal verseker weer hier oorslaap as ons verblyf in Bloemfontein soek - dis in 'n netjiese, veilige area en nie vêr van die N1 af nie. Die eenheid was skoon en netjies en ons het heerlik geslaap. Die een groot voordeel vir ons was die nabygeleë winkels en wegneemete-opsies!

Susan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Dis 'n wenner!

Baie skoon, goed geleë, netjiese oornagblyplek. Meer as waarvoor mens kan vra!

Morne C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne C

4 dae besoek aan Bloemfontein as 'n gesin. Lekker gekuier en lekker gebly.

Ons was vriendelik onthaal en het baie lekker gebly. Elke kamer op sy eie Netflix tydens die reën weer se tuis bly en het baie gehelp om die kinders besig te hou. Ons sal beslis weer kom kuier as ons in Bloemfontein oornag.

Rusbietjie se terugvoer

Goeie dag, Morné. Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie. Een ding wat ons besef is dat ons gaste glad nie agterkom dat daar nooit 'loadshedding' by ons is nie, vanweë die volle solar en dat waterprobleme ook nie sommer by ons 'n probleem is nie, vanweë die opgaar tenks. Ons dink nogal dat dit, en ons lae tariewe, verseker die verblyf waarde vir geld maak.

Rusbietjie
Johan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Die vriendelikste ontvangs nog.

Sal weer daar bespreek, vriendelik, bekostigbaar, veilig, netjies, wat soek jy meer?

Chris T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Nice central location, close to shopping centres, worked well for my son and I as he played in tennis tournaments in Bloem.

We enjoyed being able to braai, having two bathrooms were very convenient and the heat and eat kitchen, whilst small, worked well. Wi-Fi and TVs with Netflix were very good.

Forika M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Forika M

Gerieflik.

Die ontvangs was vriendelik en ons het Bruno geniet. Die kombuis is 'n bietjie klein en die matte vuil.

Peter-john V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter-john V

Place was nice.

Had everything you needed.

Melinda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda V

Sentraal geleë en veilig.

Was veilig en sentraal naby restaurante en winkels. Die beddegoed kort bietjie aandag. Verder was alles perfek.

Twanette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette S

Baie netjiese plek en vriendelike ontvangs.

Die plek is ideaal vir 'n gesin en selfs vir 'n groter familie/vriende groep. Die parkering was veilig en onderdak. Ons was aangenaam verras gewees baie dankie!

Eric Charl J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric Charl J

Baie Lekker!

Dit was lekker en die lugversorging was 'n verligting van die hitte van Bloemfontein! Almal het baie lekker gemaklik geslaap en al die agriewe is netjies!

Bertie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie V

Baie netjies en gereiflik en naby alles.

Sal aanbeveel vir my vriende.

Corrie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie L

Baie goeie diens ontvang en hulle kan gerus aanbeveel word.

Baie dankie vir julle wonderlike diens, en dat julle ons kon akkommodeer met 'n 2 jarige, 'n hondjie deur die geboorte van ons baba. Ons sien julle weer as ons 'n lêplek nodig het.

Rusbietjie se terugvoer

Erik, wat 'n voorreg was dit vir ons om 'n bietjie deel te kon wees van die wonderwerkie wat gebore is. Baie seën en voorspoed en tonne vreugde word vir hom en vir julle toegewens. Julle is pragtige mense en ons sien uit dat jul weer eendag kom kuier.

Lourens en Lilian

Rusbietjie
Jacqueline P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline P

Lekker gebly!

Baie netjies, lieflike plekkie. Ons gaan beslis weer daar 'n draai maak.

Monique C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Rustigheid by Rusbietjie.

Die eenheid was netjies en skoon, baie rustig. Ons het ons kuier en Bloem baie geniet.

Elmarie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Rusbietjie doen sy naam gestand.

As gesin met klein kinders en tieners was hierdie 'n baie lekker plek om te bly. Rustige area, nie ver van al die winkels en geriewe waar ons moes wees nie. Die plek is netjies, skoon, modern en het heerlik geslaap. Lilian, jy en jou man het 'n tuiste geskep vir gaste weg van hulle huise af. Julle warm gasvryheid was tasbaar. Weereens dankie vir alles en julle pragtige ruim huisie, ons kom weer Bloemfontein toe, en julle is ons eerste keuse.

Rusbietjie se terugvoer

Elmarie, julle is pragtige mense en was heerlik om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om sommer nog 'n lang pad met julle te stap.

Rusbietjie
Marilize T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize T

Baie lekker en gemaklik.

Hek was bietjie knap met trailer, maar het baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R1 575
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 575
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4893b8c7ef358595c829dbc2b49464f91fb078c741ae3aa3b0eb0e27ff40e849bb2e0eed90720f0cd6a8f44f7f3b9354e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag, vir 7 mense 29 5 1 5 10A Eddie de Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.077859788631 26.212037716556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang