Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusbietjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Michelle T
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie lekker skoon en netjies se plekkie. Hallo, baie dankie vir die mooi ontvang. Ons het dadelik welkom gevoel. Dis plek is ongelooflik mooi en skoon, en ons sal definitief weer daar kom bly as ons Bloemfontein toe gaan. Dit is definitief waarde vir geld en 'n baie veilige area ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Akkomodasie was skoon, gerieflik en goed toegerus. Lillian was uiters bedagsaam. Verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Stephan, baie dankie vir die uitstekende resensie. Met gaste soos julle is dit net 'n plesier. Hoop ons sien jul sommer binnekort weer.

Jan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sal verseker aanbeveel en weer daar kuier. Baie lekker gebly. Baie veilig en rustig. Dis sentraal geleë naby sentrums en skole vir sport. Was ook baie gasvry en was ons dadelik behulpsaam met versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Net die plek om te oornag op 'n lang reis. Heerlike rusplek na 'n lang rit. Vriendelike kommunikasie en 'n warm verwelkoming. Genoeg spasie vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Uitstekende gasvrou. Kan die plek beslis aanbeveel. Skoon en netjies. Ideale oorslaapplek in 'n rustige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Mooi skoon. Die plek was baie mooi, skoon, netjies en naby aan alles. Die mense het ons dadelik welkom laat voel. Ons het vrek lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Netjies en rustig. Baie dankie vir die warm verwelkoming. Die plekkie is regtig baie netjies en skoon. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luhandri D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Ons het heerlik gebly. Ons moet dringend Bloemfontein toe reis. Ons het regtig verskriklik lekker by Rus Bietjie gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Julle was wonderlike gaste. Seën en voorspoed vir julle.

Jolene M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie netjies en rustig. Ons het dit geniet en dit is werklik 'n tuiste weg van jou huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Jolene, baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit om julle weer te sien. Rusbietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 575
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 575
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4893b8c7ef358595c829dbc2b49464f91fb078c741ae3aa3b0eb0e27ff40e849bb2e0eed90720f0cd6a8f44f7f3b9354e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag, vir 7 mense 29 5 1 5 10A Eddie de Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.077859788631 26.212037716556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang