Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusbietjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Desmarie O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Die plek is netjies ingerig met meer as wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik. Die plek is netjies ingerig met meer as wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te help. By verre die beste waarde vir geld! Beveel dit vir enige gesin/familie aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Vreeslik baie dankie vir 'n perfekte gradering. Dis 'n voorreg vir ons om gaste soos julle te kan huisves. Baie dankie vir jul ondersteuning. Rusbietjie

Gregory M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Outstanding. Absolutely outstanding! The most beautiful place to stay! The host was so accommodating and it is the perfect place for a family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Vreeslik dankie vir die perfekte resensie. Dis aangenaam om kliënte soos julle te huisves.

Stephan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Lekker stil en rustig. Rustige blyplek. Skoon en netjies. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was baie lekker om en sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clyde B
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie lekker skoon en netjies se plekkie. Hallo, baie dankie vir die mooi ontvang. Ons het dadelik welkom gevoel. Dis plek is ongelooflik mooi en skoon, en ons sal definitief weer daar kom bly as ons Bloemfontein toe gaan. Dit is definitief waarde vir geld en 'n baie veilige area ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Akkomodasie was skoon, gerieflik en goed toegerus. Lillian was uiters bedagsaam. Verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Stephan, baie dankie vir die uitstekende resensie. Met gaste soos julle is dit net 'n plesier. Hoop ons sien jul sommer binnekort weer.

Jan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sal verseker aanbeveel en weer daar kuier. Baie lekker gebly. Baie veilig en rustig. Dis sentraal geleë naby sentrums en skole vir sport. Was ook baie gasvry en was ons dadelik behulpsaam met versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janri S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Des 2024

Gesellig. Baie dankie vir 'n gemaklike en lieflike blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

A perfect pitstop. Our pit stop at Rusbietjie was just what we needed, a comfortable night's sleep. I really appreciated the pool and braai as the teens were able to exercise after being cooped up in the car. And two bathrooms were a blessing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 5 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4893b8c7ef358595c829dbc2b49464f91fb078c741ae3aa3b0eb0e27ff40e849bb2e0eed90720f0cd6a8f44f7f3b9354e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 7 mense 35 5 1 5 10A Eddie de Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.077859788631 26.212037716556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang