Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusbietjie

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R5 100 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Rusbietjie is in die noordelike voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë.

Die drieslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 7 gaste, het 2 badkamers en is op die eienaar se erf geleë. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en een van die slaapkamers het 'n ekstra enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort. 'n Babakot is op versoek beskikbaar.

Elke kamer het 'n TV met Netflix.

Daar is verhit-en-eet geriewe wat 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, breekware en eetgerei insluit.

Die huis het sonpanele, 'n kragopwekker en geriewe om water te stoor en probeer dus enige ongerief vermy.

Veilige parkeerplek word voorsien, maar slegs normale grootte voertuie kan deur die ingangshek kom.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Desmarie O
Gesin met klein kinders
5.0
Die plek is netjies ingerig met meer as wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik. Die plek is netjies ingerig met meer as wat mens nodig het. Die...
Sien meer
Okt 2024
Gregory M
Gesin met klein kinders
5.0
Outstanding. Absolutely outstanding! The most beautiful place to stay! The host was so accommodating and it is the perfect place for a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Stephan B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Lekker stil en rustig. Rustige blyplek. Skoon en netjies. Baie lekker geslaap.
Okt 2024
Nathan D
5.0
Fantasties. Dit was baie lekker om en sal definitief weer daar bespreek.
Sep 2024
Clyde B
5.0
Baie lekker skoon en netjies se plekkie. Hallo, baie dankie vir die mooi ontvang. Ons het dadelik welkom gevoel. Dis plek is ongelooflik mooi en skoon...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rusbietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4893b8c7ef358595c829dbc2b49464f91fb078c741ae3aa3b0eb0e27ff40e849bb2e0eed90720f0cd6a8f44f7f3b9354e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 7 mense 35 5 1 5 10A Eddie de Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.077859788631 26.212037716556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang