Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusbietjie

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 575 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Rusbietjie is in die noordelike voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë.

Die drieslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 7 gaste, het 2 badkamers en is op die eienaar se erf geleë. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en een van die slaapkamers het 'n ekstra enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort. 'n Babakot is op versoek beskikbaar.

Elke kamer het 'n TV met Netflix.

Daar is verhit-en-eet geriewe wat 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, breekware en eetgerei insluit.

Die huis het sonpanele, 'n kragopwekker en geriewe om water te stoor en probeer dus enige ongerief vermy.

Veilige parkeerplek word voorsien, maar slegs normale grootte voertuie kan deur die ingangshek kom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Michelle T
5.0
Baie lekker skoon en netjies se plekkie. Hallo, baie dankie vir die mooi ontvang. Ons het dadelik welkom gevoel. Dis plek is ongelooflik mooi en skoon...
Sien meer
Jul 2024
Stephan V
5.0
Akkomodasie was skoon, gerieflik en goed toegerus. Lillian was uiters bedagsaam. Verblyf was baie aangenaam.
Jun 2024
Jan G
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Sien sterre.
Mei 2024
Sarel V
Gesin met tieners
5.0
Sal verseker aanbeveel en weer daar kuier. Baie lekker gebly. Baie veilig en rustig. Dis sentraal geleë naby sentrums en skole vir sport. Was ook baie...
Sien meer
Jan 2024
Ronelle B
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende gasvrou. Kan die plek beslis aanbeveel. Skoon en netjies. Ideale oorslaapplek in 'n rustige buurt.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rusbietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4893b8c7ef358595c829dbc2b49464f91fb078c741ae3aa3b0eb0e27ff40e849bb2e0eed90720f0cd6a8f44f7f3b9354e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag, vir 7 mense 29 5 1 5 10A Eddie de Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.077859788631 26.212037716556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang