Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus-en-Roes Beach Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Niekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Rus-en-Roes Beach Home
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cornelia K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia K

Rus-en-Roes is 'n heerlike, ruim kuierhuis met 'n 180° uitsig van die strand en see.

Hierdie is 'n gesellige (eerder as 'n deftige) vakansiehuis, met houtvloere, uitstekende gerieflike beddens, 'n lekker insink leerbank en 'n groot eetkamertafel. Die buitestoep is langs die braai en kyk uit oor die see.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Dankie Cornelia.

Rus-en-Roes Beach Home
Heidi V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Lekker stil met 'n pragtige uitsig. Alles beskikbaar wat mens nodig het.

Baie lekker!

Helene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Perfekte wegbreek.

Rus-en-Roes is lekker uit die gejaag, maar steeds naby genoeg aan die strand om sommer te stap. Dis die 2de keer wat ons hier tuisgaan en dit sal vir seker ook ons keuse vir die toekoms wees.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Baie dankie Helen, dit is altyd lekker om julle as gaste te ontvang. Dankie vir die manier waarop julle sorg vir ons huis.

Rus-en-Roes Beach Home
Coenie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V

Uitstekende diens en kommunikasie van die eienaar.

Baie welkom gevoel en heerlik gekuier. Huis is baie goed toegerus vir meeste van jou behoeftes. Spesiale goed soos vuuraanstekers, bordspeletjies en verkyker laat mens sommer tuis voel. Dankie Niekie!

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Baie dankie, Coenie.

Rus-en-Roes Beach Home
Leon P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Lekker gebly, rustig en stil. Goeie kommunikasie van eienaar. Sal beslis weer kom kuier.

Dit is 'n ou huis, regte strandhuis, nie 'n glanspaleis nie, maar goeie waarde vir geld.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Baie dankie Leon!

Rus-en-Roes Beach Home
Ingrid L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ingrid L

We loved the position of the house although no access to the beach but loved sitting on verandah!

We were under the impression that there was access to the beach but that didn't bother us in the end because just sitting on the verandah and watching the whales and dolphins more than made up for that! The one issue we did have was that there is no water pressure in the shower, just trickles, so that got to us. If you could sort this out, it'll be great then!

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Hi Ingrid, thank you for the review. The water pressure in the shower has been fixed. There was a small blockage.

Rus-en-Roes Beach Home
Helene S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

'n Rustige wegbreek.

Die huis se uitsig is asemrowend en ek kon ure op die lekker stoep sit en net kyk en luister na die branders. Die huis self is so reg in my smaak met sy antieke meubels en houtvloere, dit gee 'n besonderse warm en huislike atmosfeer en die beddens is so gemaklik. Die huis is ook lekker toe en beveilig, ek kon ontspan in die wete dat my 2 klein kinders nie iewers kon uitglip sonder my wete nie. Julle sien ons definitief weer!

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly.

Rus-en-Roes Beach Home
Salome V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Vakansie by die see met familie.

Uitstekend! Ons kon nie vir beter gevra het nie. Rus-en-Roes is 'n lekker familie huis, met genoeg spasie sodat dit nie voel asof jy oormekaar val nie. Die huis is besonders goed toegerus en het 'n onoortreflike uitsig oor die see. Alhoewel die huis nie by die strand is nie kon ons met gemak strand toe stap. Ons sal beslis weer hier bespreek.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Dankie, Salome.

Rus-en-Roes Beach Home
Carike N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike N

Perfekte ligging. Goeie waarde vir geld.

Rus-en-Roes het 'n asemrowended uitsig van die see. Ons gesin het heerlik gekuier en goed geslaap. Baie dankie - ons sal graag weer Buffelsbaai en Rus-en-Roes besoek.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Baie dankie!

Rus-en-Roes Beach Home
Llewellyn T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn T

Very pleasant, but basic.

Only problem is with having to accommodate 6 people, with only one shower.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Dear Llewellyn, thank you for your review, we appreciate your feedback.

Rus-en-Roes Beach Home
Elmar M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar M

Wonderlike uitsig

Pragtige plek met baie goeie uitsig oor die see. Kan dit definitief aanbeveel.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Baie dankie vir jou lekker terugvoer, ons waardeer dit!

Rus-en-Roes Beach Home
Dorette W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorette W

Asemrowende uitsig. Baie vriendelike ontvangs.

Wens ons kon langer bly.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet, dit is vir ons so lekker om dit te hoor.

Rus-en-Roes Beach Home
Minette S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette S

Asemrowende uitsig.

Ons het ons vakansie by Rus en Roes baie geniet, lekker stil en rustig. Baie mooi uitsig oor die westelike strand en sonsondergange. Goeie variasie van voëllewe in Panorama straat en stoep. Skoon, netjies en goed toegerus.

Charl C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C

Baie aangenaam en pragtige uitsig.

Eienaar het gedurig met ons gekommunikeer rakende reëlings en veral beurtkrag wat ons opreg waardeer het. Dit is 'n pragtige dorpie en vriendelike mense en het lekker gekuier.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die huis en die tyd geniet.

Rus-en-Roes Beach Home
John D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Uitstekend!

Uitstekende waarde en 'n uitsig duisend. Veral die beddegoed is van die hoogste gehalte!

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Hallo John, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n 'review' te skryf. Ons hoop jy het lekker gekuier en sien uit om jou weer te sien. Sterkte vir 2020, hoop dit is 'n mooi en lekker jaar. Groete, Rus-en-Roes span.

Rus-en-Roes Beach Home
Deon V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Baie lekker gewees. Lekker gerus, pragtige uitsig, lekker gerus.

Onthou maar die gebottelde water te koop. Winkeltjie en restaurant in die area maak 18:00 toe.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Hi Deon, dankie vir die terugvoer, ons hoop jy het jou tydjie by Buffels geniet!

Rus-en-Roes Beach Home
Marita M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M

Eerste besoek - maar daar gaan DV nog vele kuiertjies by Rus-en-Roes volg.

Onvergeetlike uitsig oor see en spelende dolfyne. Die plek is uiters goed toegerus met als wat 'n mens wil hê en veral met noemenswaardig heerlike matrasse. Ons is verwelkom met pragtige, vars blomme, smelt-in-die-mond beskuit en al die ander dingetjies wat wys dat die eienaar moeite doen om die verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak. Wens daar was tyd ook om in die boekrak in te vaar! Nogmaals dankie vir jul vriendelikheid en hulpvaardigheid. Dankie ook aan Pop vir die skoonmaak ná ons vertrek.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Marita,
Baie dankie. Ons probeer baie hard om Rus en Roes 'n aangename ervaring te maak. Hierdie reaksie beteken vir ons baie!

Sien julle weer
Niekie en Cori.

Rus-en-Roes Beach Home
Aneska P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneska P

'n Wonderlike uitsig, waarde vir geld en heerlike beddegoed!

Baie dankie vir 'n heerlike week by Rus-en-Roes. Absoluut alles is beskikbaar in die huis asook die gemaklikste beddens, duursame beddegoed, dolfyne wat gereeld kom kuier en n top-uitsig oor die see. Baie bekostigbaar en absolute waarde vir geld. Weereens dankie.

Rus-en-Roes Beach Home se terugvoer

Baie Aneska! Ons probeer hard om Rus en Roes 'n lekker blyplek te maak en ons waardeer jou reaksie baie. Sien julle gou weer. Niekie en Cori.

Rus-en-Roes Beach Home
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramastraat, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d21108382aea25979a48419d180e65127baba77512d8808ddb6035f99ebdf23a0cbdbf76ba19329a358a0e9a6970129d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 7 Panorama Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.084688134201 22.969808006258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang